Plaaspret Geskenkies
Geskenkies en bederfies!!!
24/06/2026
God is groot!!
Mag elkeen n super daggie he en onthou, jys genoeg!!!!
Baie liefde
22/06/2026
Plaaspret Kompetisie tyd!!!!
Jy kan die gelukkige dame wees wat hierdie ongelooflike mooi bederf kan wen.
Wat kan jy wen?
Blom motief kimono.
Lang wit krale
Unicorn prinsessie sakkie
Cotton Road kolle handsak
Tupperware bak en beker
Make up
Prinsessie knippies, Alice band stel
Hoe neem jy deel:
1. Like die post.
2. Share die post op jou eie blad.
3. Tag 3 vriendinne.
4. Like gereeld Plaaspret Geskenkies se posts.
Die wenner sal op 9700 followers gekies word. Wenner is self verantwoordelik vir courier koste indien nodig.
Ek waardeer elkeen se ondersteuning baie en hoop dat julle hierdie kompetisie gaan geniet.
Plaaspret Geskenkies 0834001516
20/06/2026
DANKBAAR!!! Dankie Liewe Jesus vir my Plaaspret!
Baie dankie vir elke bestelling en elkeen se ondersteuning en liefde. Dit beteken so baie vir my!
Plaaspret Geskenkies sal weer beskikbaar wees vanaf 6 Julie.
Baie liefde Manzi 0834001516
20/06/2026
So laaste pappa bederfie, parfuum R30 elk.
Liefde 0834001516
20/06/2026
Geseende Saterdag vir elkeen.
Baie liefde 0834001516
19/06/2026
Baie opgewonde, sjoe, groot bederfoggend.
Maak seker dat jy vroegtydig jou kaartjie kry.
Baie liefde 0834001516
19/06/2026
Plaaspret Geskenkies 0834001516
18/06/2026
Baie welkom aan elke nuwe dame op my blad.
Ek waardeer dit ongelooflik baie.
Liefde Manzi 0834001516
18/06/2026
Jys kosbaar!
18/06/2026
Baie baie dankie Emma Sandells vir hierdie geskenkbewyse waarmee 2 dames bederf gaan word. Ek waardeer dit baie. Dit beteken ongelooflik baie. Blessings vir jou!!!
Baie liefde
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Despatch