Jakaranda Nasorg
"Leer saam, Speel saam"...
Jakaranda Nasorg heg so baie waarde aan goeie opvoeding. Gesonde, gelukkige liggaampies huisves gesonde verstandtjies.
Ons bereik dit deur skoolwerkies saam te doen, en deur saam te speel en sosiale groei te motiveer.
Geniet 'n rustige vreedsame Sondag.
02/02/2021
Jakaranda Nasorg - Skakel gerus vir Tannie Susan vir enige verdere inligting.
Ons sien so uit na die her-opening van skole,
Gemoedsrus vir ons kinders en ouers, deur liefdevolle toesig en doelgerigte huiswerk hulp en bystand. Nasorg ure is vanaf 07h00 tot 18h00
Leer saam, Speel saam.
01/02/2021
Jakaranda Nasorg, waar ons Maaitjies saam Leer...saam Speel, en saam groei.
Skakel gerus vir Tannie Susan vir verdere inligting
01/02/2021
Skakel gerus vir Tannie Susan vir eenige verdere inligiting
01/02/2021
Kontak ons gerus vir enige verdere inligting.
01/02/2021
En so, is Januarie alweer verby, Ons kinders gaan binnekort weer skool toe, en nuwe uitdagings vir ons kinders en Ouers. Vir gemoedrus en waardevolle opleiding en sosiale aktiwiteite, skryf U kind in by Jakaranda Nasorg, waar ons maaitjies saam leer en saam speel.
Beperkte spasie beskikbaar, So kontak gerus Tannie Susan vir verdere inligitng. Jakaranda Nasorg se deure is gedurende die week vanaf 07h00 tot 18h00 oop vir ons maaijties. (Voldoende Covid maatreels word streng gevolg vir die veiligheid van ons maaitjies en Ouers)
27/11/2020
Goeie more:
Ons wil net in kennis stel dat Jakaranda Nasorg se liefdevolle personeel ook so rukkie wil rus en tyd saam met hulle families en gesinne wil spandeer, dus gaan Jakaranda Nasorg bietjie rus vanaf die 18 Desember tot die 4de Januarie 2021.
Inskrywings is oop vir 2021, beperkte spasie beskikbaar,
Kontak gerus vir Tannie Susan by 084 686 7676 vir enige verdere inligitng
Goeie more. Let wel: Inskrywings vir 2021 is tans oop. Kontak ons gerus vir enige verdere inligitng.
08/09/2020
Inskrywings nou oop.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Address
13 Jakaranda Street
Despatch
6220
Opening Hours
| Monday | 12:00 - 17:45 |
| Tuesday | 12:00 - 17:45 |
| Wednesday | 12:00 - 17:45 |
| Thursday | 12:00 - 17:45 |
| Friday | 12:00 - 17:45 |
28/09/2020