Molly se Wors

Molly se Wors

Share

Biltong, droewors en verskeie braai wors, volg ons blad vir nuwe produkte�

26/01/2024

Nie seker wat om vir jou Valentyn te koop? n biltong koek is die perfekte geskenk. Hart koeke beskikbaar teen R300.00 elk. Plaas jou besteliing vroegtydig :-)

08/12/2023
Build a Biltong Cake and Wine Tasting - RizeDirectory 07/06/2023

Build a Biltong Cake and Wine Tasting - RizeDirectory Experience a Wine Tasting while Building your own Biltong Cake for Farther’s Day.

Photos from Molly se Wors's post 24/05/2023

Geskenkies vir pappa vanaf R150.00, kontak my gerus :-)

Persoonlike geskenkies, bestellings moet asb voor of op die 11de Junie geplaas word.

😃 Bordtjie, mes, sleutelhouer en n stuk biltong in boksie R250.00
😀 1Lt Flask - enige bewoording van keuse in boksie R210.00
😀 Biltong koek R260.00
😀 Mandtjies kan opgemaak word volgens begroting.
😀 Sny bortjie - enige bewoording van keuse in boksie R160.00

Kontak my gerus - groot verskeidenheid van blank bottels, staal 'glase' etc. 7 dae wag periode vir personalised bestellings.

19/05/2023

Plaas nou jou biltong koek bestelling vir Vadersdag.

19/05/2023

Bederf vir Pappa of Oupa met n self gemaakte geskenkie hierdie Vaders Dag, bespreek nou jou plek!

Want your establishment to be the top-listed Bar/pub in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Despatch

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 12:00