Cooks'isters

Cooks'isters

Share

* Vars Koeksisters

03/03/2025

😁😁😁😁😁😁😁

Het jy kiddies?

Is jy opsoek Na iets wat die kinders besig Kan hou en lekker Kan vermaak en Meer speel-speel leΓͺr hierdie paasnaweek??
🐰🐰🐰
Dan is hierdie dalk net die ding Vir jou!!

*DIY verf/acrylic inkleur boksies met lekker bederfies binne in die boksie!

Verskillende soorte beskikbaar!
Hou hierdie spasie Dop! πŸ‘€

Hier is lekker dinge oppad & jy Kan Somer lank vooraf beplan Vir 'n onvergeetlike paasnaweek!

Of jy tuis is en of jy weg breek Vir die Lang naweek, hierdie pas Somer lekker in jou Tas.
πŸ‡πŸ‡πŸ‡
En ons sal daarvan Hou Om van Julle te hoor, los somer Vir ons 'n 'comment' indien jy sou belangstel in so iets of net Vir ons Wil vertel van waar jy is!
πŸ“’πŸ“’πŸ“’
Sien uit Na Julle almal Se terug voer.



Liefde & Groete!
Cooksisters
πŸ’

Want your restaurant to be the top-listed Restaurant in Delmas?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Delmas

Opening Hours

Monday 17:00 - 21:00
Tuesday 17:00 - 21:00
Wednesday 17:00 - 21:00
Thursday 17:00 - 21:00
Friday 17:00 - 22:00
Saturday 09:00 - 15:00