VF Plus - Darling
'n Politieke party verbind tot vryheid en geregtigheid vir Afrikaners en alle minderhede in Suid-Afrika. Saam is ons sterker.
04/10/2025
❗Word deel van die oplossing! Staan as kandidaat vir die VF Plus in die 2026-munisipale verkiesing: Doen nou aansoek 💻 https://www.vfplus.org.za/af/2026-munisipale-verkiesing/
❗️Be part of the solution! Stand as a VF Plus candidate in the 2026 municipal elections: Apply now 💻 https://www.vfplus.org.za/2026-municipal-election/
08/01/2025
Facebook vriende, ons het asseblief elkeen se hulp nodig. Daar is huidiglik hierdie "scam" wat kort kort verander en oor en oor geaktiveer en versprei word op. Die oplossing is gekompliseerd en kommunikasie met Facebook ook.
Ons sosiale media span en HK is hiermee besig.
Intussen wil ons vra dat almal wat op Facebook is en van hierdie plasings teëkom asseblief die volgende doen: 🙌🏻
Wanneer u so ń plasing sien, klik op die kolletjies regs bo onmiddelik en rapporteer aan Facebook, elke keer wat u dit sien groot asb 👏🏻.
Dit gaan ń lang proses wees, want hulle bly die samestelling verander.
Versprei asb na u vriende en kontakte om te help. (Ook die foto)
Baie dankie 👏🏻
11/11/2023
Volg die VF Plus se 2024-verkiesingsafskop regstreeks op Facebook of YouTube!
Saterdag, 11 November 2023 om 10:00
Follow the FF Plus' 2024 election kick-off live on Facebook or YouTube!
Saturday, November 11, 2023 at 10:00
https://www.youtube.com/live/pIzNX-5exD8?si=cy7vrVBuaXIpAl3N&fbclid=IwAR0dIsJRmwfEgn0oDcNpHbmuKt_K1Yk2PspjvC4v_RG17V_E0LjSitz6z64
VF Plus Afskop2024 | FF Plus Launch2024 Vryheidsfront Plus se 2024-verkiesingsafskop | Freedom Front Plus's 2024-election campaign launch
21/09/2023
‼️WHATSAPP, Hi, na 0861 700 700, en word gehelp met onder andere u registrasie vir die 2024-verkiesing.
Gebruik dit gerus, dis baie oulik en baie maklik. Stuur dit vir u vriende en familie aan.
Die VF Plus is daar om u te help, want ons gee om.
⚠️Het u geweet dat u
S L E G S sal kan stem waar u geregistreer is?
📍Sal jy kan stem❓
Link / Skakel: https://wa.me/+27861700700
20/06/2023
Khio chief in the Cochoqua tribe. Granville Carlson
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the organization
Website
Address
2 Acacia Street
Darling
7345