Vandykies
Ek het die liefde vir naaldwerk by my ma gekry... Ek wil kinder goedjies maak teen 'n bekostigbare prys vir almal. My kinders gee my baie inspirasie....
02/06/2018
Mooiste klein Yumé met haar # Vandykies dummy clip... kry joune vandag vir R30 👧
13/11/2017
Was die mooiste tema gewees, Tania du Plessis en Werner Du Plessis julle her die mooiste gesin # # #
28/08/2017
Mooiste poppie met haar bib # # # Dankie Joanita Van Gooswilligen sy is pragtig.
10/08/2017
Die gaan die naweek by die trekker skou wees.....
05/12/2016
Soek jy iets ouliks vir n Babyshower of sommer 'n kers geskenkie vir 'n klein baba.... ekt die volgende voorraad beskikbaar by die
27/11/2016
Die is reg vir die Kersmark
14/10/2016
Besig met Villiersdorp Kersmark goedjies
04/10/2016
Nuwe bandana bibs
03/10/2016
Spoegdoeke
03/10/2016
Nuwe spoegdoeke by die jy kan name ook op laat borduur die wat wil.
Daar kom een van die dae die mooiste bandana bibs en spoegdoeke.... watch the space
29/09/2016
Naam bordjies wat klaar is van kliente # # #
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Oustasie Plaas
Ceres
6340