Witzenberg Rural Development Centre
To provide advice on human rights issues to focus on development and capacity building on relevant topics
20/02/2026
π₯ WITZENBERG β HOE LANK NOG MOET ONS WAG?! π₯
Daar is mense in ons gemeenskap wat 35 jaar op die behuisingswaglys is β en steeds sonder βn huis sit.
Hoe is dit moontlik?
Wie besluit wie kry βn huis en wie nie?
Waar is die deursigtigheid?
Waar is die geregtigheid?
Ons is moeg vir stilbly.
Ons is moeg vir wag.
Ons is moeg vir beloftes sonder antwoorde.
Die gemeenskap het βn reg om die behuisingswaglys te sien. Ons het βn reg om te weet hoe toekennings gedoen word in Witzenberg. Behuising is nie βn guns nie β dit is βn reg.
π 21 Februarie
π₯ 10:30
π WRDC Kantore- 49B Lyell Street
βπ½ Geen meer geheime nie. Geen meer onreg nie.
βπ½ Deursigtigheid nou! Behuising nou!
Almal is welkom. Saam is ons sterker.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the organization
Telephone
Website
Address
49 Lyell Street
Ceres
6835
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 12:00 |