Witzenberg Herald
WITZENBERG HERALD is die afgelope 28 jaar die amptelike spreekbuis van die Witzenbergstreek.
12/06/2026
10/06/2026
45 MINUTE se chaos! Verkeer staan vir kilometers stil na 'n vragmotor liggies teen 'n taxi bots naby Ceres tennisklub. By die natuurtuin staan 'n klomp taxis en die polisie is daar. Geen verdere inligting is beskikbaar waarom taxis die pad blokkeer. * Verkeer het stadig begin beweeg teen 12:28.
03/06/2026
Lees in Donderdag 4 Junie se uitgawe meer oor die nuwe Orchard Mall wat beplan word, onwettige smouse wat vasgevat word en moet laerskole regtig meer digitaal word? Teken vandag in op die Witzenberg Herald se digitale weergawe - slegs R48 per maand of R12 per week. Besoek gerus witzenbergherald.com
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
17 D Voortrekker Street
Ceres
6835
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 16:30 |
| Tuesday | 08:30 - 16:30 |
| Wednesday | 08:30 - 16:30 |
| Thursday | 08:30 - 16:30 |
| Friday | 08:30 - 16:00 |