Easy Maths Ceres
Easy Maths bied interaktiewe gerekenariseerde oudio visuele wiskunde klasse aan vir graad 1 - 7 stud Baie kinders sukkel met Wiskunde.
Naas tale, is Wiskunde een van die belangrikste vakke op skool. Easy Maths bied u die ideale oplossing om te verseker dat u kind floreer en presteer op die gebied. Kinders geniet die gerekenariseerde audio visuele program, oorwin enige angstigheid en onsekerheid rondom Wiskunde en toon uitmuntende resultate.
15/06/2021
Koop iets hier: www.komedieshop.com
28/05/2021
WISKUNDE KLASSE - CERES
EAZY MATHS bied wiskunde klasse vir Graad 1 tot 7 leerders aan. Sukkel u kind met Wiskunde? Is hul angstig en onseker? Preseer hul nie na wense in die vak nie? Eazy Maths bied 'n opwindende interaktiewe wiskunde program aan vir graad 1 - 7 leerders wat al hierdie probleme oplos. Kinders leer skielik dat wiskunde maklik is, iets is wat hul kan geniet en boonop in kan presteer.
Kontak ons gerus vir meer inligting!
☎️ 083 279 0973
19/04/2021
AANKONDIGING!!📣📢📣
Eazy Maths maak Mei 2021 hul deure oop in Ceres! Sukkel u kind met Wiskunde? Is hul angstig en onseker? Preseer hul nie na wense in die vak nie? Eazy Maths bied 'n opwindende interaktiewe oudio visuele wiskunde program aan vir graad 1 - 7 leerders wat al hierdie probleme oplos. Kinders leer skielik dat wiskunde maklik is, iets is wat hul kan geniet en boonop in presteer.
Kontak ons gerus vir meer inligting!
☎️ 083 279 0973
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Website
Address
21A Van Riebeeck Street
Ceres
6835
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:15 |
| Tuesday | 09:00 - 17:15 |
| Wednesday | 09:00 - 17:15 |
| Thursday | 09:00 - 17:15 |