RND Systems CC

RND Systems CC

Share

RND SYSTEMS Wireless IP Cameras are designed to deliver live video and audio through the internet to a web browser, smartphone or third party recording app

25/01/2017

Retweeted Netwerk24 ():

Inwoners betaal self om Klapperkop te beveilig ná verskeie aanvalle op toeriste en fietsryers. https://t.co/nbr6YrIa6S https://t.co/3mJY5kESWO

Netwerk24 (@Netwerk24) posted a photo on Twitter 25/01/2017

Retweeted Netwerk24 ():

Poppie se stiefpa probeer selfmoord pleeg. https://t.co/5CHmeh8TBy https://t.co/cnKjohFM7n

Netwerk24 (@Netwerk24) posted a photo on Twitter Get the whole picture - and other photos from Netwerk24

Centurion-gesin met baba ontduik kaping net-net 25/01/2017

Retweeted Netwerk24 ():

Centurion-gesin met baba ontduik kaping met hamer en vuurwapen net-net. https://t.co/mm9AWDHtGf https://t.co/ic6Mu0QdOV

Centurion-gesin met baba ontduik kaping net-net Die hamer het haar twee maal getref. Toe gryp die kaper haar aan die hare en druk ’n vuurwapen teen haar kop. Sy het haar oë toe geknyp, gewag vir die skoot.

Korrupsie by Jhb-lisensiekantore: ‘Nog inhegtenisnemings kom’ | Maroela Media 25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

Korrupsie by Jhb-lisensiekantore: ‘Nog inhegtenisnemings kom’ https://t.co/yZuCSx2N8p

Korrupsie by Jhb-lisensiekantore: ‘Nog inhegtenisnemings kom’ | Maroela Media Argieffoto: www.services.gov.za Die Stad Johannesburg het gesê nog inhegtenisnemings word verwag nadat strafregtelike aanklagte ingedien is teen agt amptenare van die Johannesburgse lisensieafdeling en nog 55 amptenare geskors is, in verband met beweerde bedrog en korrupsie. Tony Taverna-Turisan, wo...

Sakeman in hof ná hy glo ‘dief’ op plaas skiet | Maroela Media 25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

Sakeman in hof ná hy glo ‘dief’ op plaas skiet https://t.co/7G2RE48C3W

Sakeman in hof ná hy glo ‘dief’ op plaas skiet | Maroela Media Argieffoto Michael Tolou (70) het Dinsdag in die periodieke hof in Modjadjiskloof in Limpopo verskyn op aanklag van poging tot moord. Tolou het op 4 Januarie die 30-jarige Simon Mmethi daarvan beskuldig dat hy hout op sy plaas gesteel het voor Tolou hom na bewering geskiet het. Mmethi is steeds in d...

Makelaar vas oor bedrog, vervalsing | Maroela Media 25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

Makelaar vas oor bedrog, vervalsing https://t.co/NAuiw1jxbq

Makelaar vas oor bedrog, vervalsing | Maroela Media Francois Labuschagne (49), ʼn voormalige versekeringsmakelaar van Sanlam, het Dinsdag vlugtig in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Bellville verskyn op aanklag dat hy die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste (FAIS) oortree het. “Labuschagne word daarvan beskuldig dat hy beleggings...

[Foto’s] Verkeer erg ontwrig ná gru-botsing | Maroela Media 25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

[meeste gelees] [Foto’s] Verkeer erg ontwrig ná gru-botsing https://t.co/p59E1JeP3R

[Foto’s] Verkeer erg ontwrig ná gru-botsing | Maroela Media Foto: Best Care-ambulansdienste Ses mense is beseer van wie twee kritiek nadat drie voertuie in ʼn gru-botsing op die Ben Schoeman-snelweg naby die Jeanlaan-afrit betrokke was. Xander Loubser, woordvoerder van Best Care-ambulansdienste, het gesê die snelweg is in albei rigtings afgesper terwyl die to...

Man (84) aangerand, honde doodgeslaan in plaasaanval | Maroela Media 25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

[meeste gelees] Man (84) aangerand, honde doodgeslaan in plaasaanval https://t.co/tzjHQdBlY2

Man (84) aangerand, honde doodgeslaan in plaasaanval | Maroela Media Foto: Verskaf Die polisie en veiligheidsgroepe is tans op die spoor van vyf verdagtes, wat vanoggend ʼn 84-jarige man op ʼn kleinhoewe buite Bela-Bela in Limpopo oorval en erg aangerand het. Marius Müller, nasionale veiligheidskoördineerder van AfriForum, het aan Maroela Media gesê John Ramalho was om...

Vermiste vierjarige gevind ná wegkruipertjie | Maroela Media 25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

Vermiste vierjarige gevind ná wegkruipertjie https://t.co/KxF4OpT0w7

Vermiste vierjarige gevind ná wegkruipertjie | Maroela Media Gareth Pahl (paramedikus), die dogtertjie se pa, dr. Wells en Cilliers Naude (paramedikus) Foto: Netcare 911 ʼn Vierjarige meisie is veilig gevind nadat sy tydens ʼn wegkruipertjie-speletjie in haar ouerhuis in Garsfontein, Pretoria, verdwyn het. “Die meisie het Maandagmiddag verdwyn en sy was ʼn paar…

Vierde verdagte vas ná Haenertsburg-plaasaanval | Maroela Media 25/01/2017

Retweeted Maroela Media ():

Vierde verdagte vas ná Haenertsburg-plaasaanval https://t.co/DAqY5bG3rw

Vierde verdagte vas ná Haenertsburg-plaasaanval | Maroela Media Gesteelde goedere gevind ná Haenertsburg-plaasaanval (Foto: SAPD, Limpopo) Die vierde persoon wat na bewering betrokke was in die aanval op ʼn bejaarde egpaar in Haenertsburg in Limpopo, is Dinsdag deur die polisie aangekeer. “Die verdagte is van Mohlaba Cross in Ritavi en het ʼn rewolwer, een 9mm-pis...

JJL Repairs & Constr (@jjlrepairsconst) posted a photo on Twitter 25/01/2017

Retweeted JJL Repairs & Constr ():

https://t.co/s6mmhxBbuu

JJL Repairs & Constr (@jjlrepairsconst) posted a photo on Twitter Get the whole picture - and other photos from JJL Repairs & Constr

Salon Sanri (@SalonSanri) posted a photo on Twitter 25/01/2017

Retweeted Salon Sanri ():

https://t.co/e9wykAzKpw

Salon Sanri (@SalonSanri) posted a photo on Twitter Get the whole picture - and other photos from Salon Sanri

Want your business to be the top-listed Computer & Electronics Service in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Centurion
0157