Poplapkinder Rokkies
Tailored women's wear
Mother of the bride
Evening wear
Brides maids dresses
Flower girls dresses
Weddings dresses
Women casual wear
Imported Indian clothing
Poplapkinders is om geslimlagte op jong dogtertjies se gesiggies te sit. Met die hand gemaakte feetjie en frozen style rokkies. Self ontwerp om dogtertjies soos presesies te laat voel.
28/10/2018
Just loving our New sequence dresses with a removable princess fluffy skirt to take off, after all the formal wedding photographs.
16/02/2018
In the spirit of this month Everli is celebrating everything we love...
We love using 100% Bamboo in our garments.
Why? Bamboo’s thermal regulating nature will keep your little one comfortable while warm in cool weather and cool in warm weather at all time.
Our Isla Dress Romper, Mila Jumper, Haisley Romper and Swaddle Blankets are made 100% Bamboo with a touch of lace.
04/03/2017
Ons is die naweek by Randfontein Skou.. Kom kyk ons stal uit by die Geskenke Trommel op veld A. Kom en geniet die dag hier ons is oop tot laat.
06/02/2017
'n Gelukkige gesiggie met haar prinses rokkie by haar 5jaarige koek en tee oggend..
25/09/2016
Hoe kan jy nie jou werk lief, as jy sulke mooi poppies het as jou modelletjies nie!!
Kom kuier vir ons by Laerskool Swartkop vandag!!
24/09/2016
Morning all the little ladies in Centurion Pretoria, come and get your Spring Princess dresses today and tomorrow Swartkop's spring festival!!
16/05/2016
Dié NISSILEE prag rokkies vir kleine dametjies is opad na die & Kersmark toe, 17 - 20 Mei, 2,1km skuins oorkant Nampo Noordhek parkering. Kom maak gerus 'n draai!!
08/01/2015
Big Big SALE!!! MORE THEN 75% OFF* Pragtige cocktail dresses, jong strooi meisie rokkies, moeder van die bruid en n R50 sale rak. Die grootste geleentheid wat jy nie mag mis loop nie. Kom besoek ons by Moi Gud Butiek Cubview center. Kontak vir meer besonderhede 012 660 9039
11/11/2014
Gelukkige lente dag* mag elkeen vandag die warm son op jou vel voel. Moi Gud Butiek is op n rol en julle sal ons in die Bruidsgids sien een van die dae. Hou dop!
Moi-Gud Butiek en Modelle wil graag ons Borge Bedank. Nika Couture, Annika vir die reelings, Royal Elephant Hotel vir Venue, Centurion Akademie Somatologie Student vir Grimering, Professionele Grimeer Kunstenaar, Haarstiliste vir ons haar versorging. Ilona vir Fotos van verrigtinge, Lorraine vir vervoer en hantering van Logistiek. Vandag was n impromto eerste vir Moi-Gud Butiek. Aan al ons modelle julle was sterre, ek waardeer een en elk van julle. Enige beswaar indien ons, aangehegte fotos aanstuur na Bruidsgids Facebook bladsy, wat elke 10 dae n foto oplaai en dit dan verder koppel aan Twitter asook Pinterest."Whow" dit was skitterend! What a Team Spirit
30/08/2014
Dames dankie vir al julle samewerking dit waa n sukses by Royal Elephant hotel wedding show. Nuwe fotos van ona mode perade. Kom en kyk wat ons het julle moet vinnig maak! Dabkie
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Centurion
0158