Life Alert
Life Alert immediately receives your GPS coordinates when you press the panic button. Security or Ac
Click here to claim your Sponsored Listing.
LIFE ALERT SAFE LIVES
Met die huidige situasie in ons land, lĂȘ die veiligheid en sekuriteit van elke persoon Life Alert baie naby aan die hart. Daarom strewe ons om die beste produk en diens te lewer in terme van persoonlike veiligheid. Met die Life Alert knoppie het jy 24/7 onmiddellike hulp deur slegs jou knoppie te druk. Jy het GEEN selfoon nodig nie, jy word geskakel op die knoppie en jy praat dmv jou knoppie.
Ons reik uit na gemeenskappe regoor Suid Afrika - kontak ons indien julle dit in jou dorp wil uitrol
#gemoedsrus #veiligheid #sekuriteit
Category
Contact the organization
Telephone
Website
Address
8 Bush Willow Street, Southdowns Estate, Irene
Centurion
0123