Ultimate Events SA

Ultimate Events SA

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ultimate Events SA, Event Planner, 87 Jim Van Der Merwe St, Centurion.

25/02/2026

Dis nie net β€˜n show nie…
Dis β€˜n reunion
Dis afrikaanse musiek onder Dubai se ligte
🎼 Spoegwolf kom UAE toe 🀘

Kry jou kaartjie hier πŸ‘‰ ticketsfy.net/event/spoegwolf-one-night-in-dubai-2026/

Spoegwolf South Africans In the Sandpit (UAE) South Africans in Dubai South African's In Dubai: Want Ek Wil Kaalvoet Sokkie Dubai Barasti - Dubai

28/01/2026

19 April 2026 Launch ons die nuwe Joshua na die ReΓ«n projek. Van julle ken al die nuwe alternatiewe dimensie wat ons noem. En 19 April in Pretoria stig ons ,soos β€˜n pyl uit β€˜n boog, in samewerking met die eerste van sy soort, πŸ₯πŸ₯πŸ₯πŸ₯πŸ₯πŸΉ DIE NIMMERFEES 🏹 by die

Dit gaan iets wees soos wat jy nog nooit by β€˜n fees beleef het nie.

Imagine β€˜n dag met bands wat almal musiek maak met die intensie om te gee. β€˜n Bier in die lug en goeie wyn in jou glas. β€˜n Feesmaal in die skemerson. Iets nuuts, iets lig.

Daar gaan ook nuwe dinge wees wat jy kan beleef, dinge wat ons deur die jare gevind het ons harte oopmaak om net nog meer van God te kan ervaar. En as julle keen is sal dit so epic wees om saam met julle asem te kan haal, te mediteer, ons lywe te strek sodat die bloed weer deur ons are kan vloei en ons mekaar kan inspireer om beter mense te wees.

Laat die dag jou betower. In die bewustheid van die oomblik. Omring deur bome op die rug van musiek soos branders, in die kuns van saamwees op die reis van menswees.

Kaartjies is beskikbaar by www.jndr.co.za

25/01/2026

1 week to go! 🀩

As jy nog nie jou kaartjies het vir GSTRiNG live at Kleinkaap, is die jou teken!

πŸ›ŽοΈ 29 Januarie 2026
πŸ“Kleinkaap - 87 Jim van der Merwe street, Clubview
🍺 R150 pp (Show only) of R350 pp (Burger & Show)

Kaartjies beskikbaar aanlyn by https://kleinkaap.co.za/eventsandfestivals/

05/01/2026

Vir die tweede keer kom Spoegwolf na Dubai. Die keer saam met Kurt Darren.
Op die strand kom ons saam om deel te wees van die warm hart van Suid-Afrikaners.

Ons bring liedjies soos sonsambrele
ons bring gees,
ons bring Afrikaans,
en ’n plek om te dans in die sand.

Na die vertoning is Kurt op die verhoog vir β€˜n epic afterparty!

Kaartjies beskibaar by ticketsfy.net/event/spoegwolf-one-night-in-dubai-2026/

08/11/2025

πŸ‰Die Veiling Sasolburg - Vanaand πŸ‰

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Steve Hofmeyr, Vancoet & die Springbokke vs France rugby op die big screen!

πŸ“… 8 November 2025
πŸ“Die Veiling - Sasolburg
πŸ•” Tyd: 17:00 - 24:00

Program:
17:00 - Hekke open
18:30 ~ 20:15 - Vancoet
20:30 ~ 21:45 - Steve Hofmeyr
22:00 ~ 24:00 - πŸ‡ΏπŸ‡¦Springboks vs France πŸ‡«πŸ‡·

Kom kuier saam vir musiek, rugby en gees!🍻

Meer info: Whatsapp Ultimate Events Sa by 065 873 8907

08/11/2025

Die weervoorspelling lyk goed. Vanaand is ek die openingskunstenaar (20h30) vir die Bokke (22h00) by die VEILING in Sasolburg se omtes. Ek gaan sommer die rugby daar kyk ook. 31-22. 'n Bokke wen.

07/11/2025

πŸ‰Die Veiling - Sasolburg - MΓ”RE-AANDπŸ‰

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Steve Hofmeyr, Vancoet & die Springbokke vs France rugby op die big screen!

πŸ“… 8 November 2025
πŸ“Die Veiling - Sasolburg
πŸ•” Tyd: 17:00 - 24:00

Program:
17:00 - Hekke open
18:30 ~ 20:15 - Vancoet
20:30 ~ 21:45 - Steve Hofmeyr
22:00 ~ 24:00 - πŸ‡ΏπŸ‡¦Springboks vs France πŸ‡«πŸ‡·

Kom kuier saam vir musiek, rugby en gees!🍻

Meer info: Whatsapp Ultimate Events Sa by 065 873 8907

Want your business to be the top-listed Event Planning Service in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


87 Jim Van Der Merwe St
Centurion
0157