Morester

Morester

Share

https://linktr.ee/moresterband
Morester is n Afrikaanse alternative rock band.

"Is musiek dalk self die rede
- al die note en die woorde -
beide kompas en verdwaling,
medisyne en vedowing?"

Band:
Rob Marx
Raymond Rattel
Len Botha
Thys Van Deventer MEMBERS
Len Botha - Guitar
Raymond Rattey - Guitar/Bass
Rob Marx - Vocals
Thys Van Deventer - Drums

Ondersteun ons UFC champion πŸ‡ΏπŸ‡¦ @dricusduplessis en neem deel aan 'n #instacrowd collage video!

Stuur n video van jou, of jou en vriende wat saam skree "STILL KNOCKS" om deel te wees van sy #instacrowd collage video na die instagram account. 
πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡
morester_band 

Of wees deel van ons lewendige opname wanneer ons die song vir die eerste keer gaan perform by @thirstyfoxcenturion 

@stricklandmma is jy reg om jou g*t te sien?

#ufc312 #ddp #dricusduplessis #stillknocks #afrikaans #afrikaansrock #afrikaansisgroot 16/01/2025

Ondersteun ons UFC champion πŸ‡ΏπŸ‡¦ Dricus "Stillknocks" du Plessis en neem deel aan 'n collage video!

Stuur n video van jou, of jou en vriende wat saam skree "STILL KNOCKS" om deel te wees van sy collage video na die instagram account.
πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡
https://www.instagram.com/morester_band/

Of wees deel van ons lewendige opname wanneer ons die song vir die eerste keer gaan perform by Thirsty Fox

Sean Strickland is jy reg om jou g*t te sien?

Ondersteun ons UFC champion πŸ‡ΏπŸ‡¦ @dricusduplessis en neem deel aan 'n #instacrowd collage video! Stuur n video van jou, of jou en vriende wat saam skree "STILL KNOCKS" om deel te wees van sy #instacrowd collage video na die instagram account. πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡ morester_band Of wees deel van ons lewendige opname wanneer ons die song vir die eerste keer gaan perform by @thirstyfoxcenturion @stricklandmma is jy reg om jou g*t te sien? #ufc312 #ddp #dricusduplessis #stillknocks #afrikaans #afrikaansrock #afrikaansisgroot

12/12/2024

Hier is so teaser video van ons wat oefen vir vanaand se show! Enjoy.

12/12/2024

Ons is super excited om vir julle n acoustic set te doen by Railways Cafe vanaand! Dit is ons eerste acoustic show en hoop die sagter weergawes van ons liedjes val mooi op julle ore.

11/12/2024

Morester acoustic show tomorrow night!

15/08/2024

Baie dankie vir elk een van julle wat uit gekom het na ons show by Coconut Joe’s gisteraand. Om te hoor hoe sing julle saam vul ons harte met vreugde en inspirasie om meer musiek te maak.

Sien julle by die volgende een.
Padstal battle of the bands kan ons deel neem?

13/08/2024

See venue update!

08/08/2024

***UPDATE - VENUE CHANGE****

Kom join ons 14 Augustus by Coconut Joe’s vir ons heel eerste live show!

- WEN 'n R500 Takealot voucher en n bottel Richelieu gesponsor deur Thirsty Fox!

Om in te skryf is maklik
1. Create a story op FB/Insta/Tiktok.
2. Gebruik ons song Vuilbek in jou story
3. Tag ons in jou story

πŸ‘‡ Daar is nie baie tafels nie so bespreek gou!
https://chat.whatsapp.com/HtrOWPaHX3zH7QzoXSGSWe

Post julle harte uit vir die kompetisie en ons sien uit om julle daar te sien.

Len Botha Rob William Eager Marx Raymond Rattey Thys Van Deventer

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Shop 1, 270 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate
Centurion
0144