Mathys Roets
BESPREKINGS:
E-pos: [email protected]
Telefoon: 083 460 7293
Webtuiste: www.mathysroets.co.za
En hier is ek nou 60!
Op so mooi dag en natuurlik ‘n ligte teetjie met borrels!
Dankie vir almal se boodskappe en dankie vir meer as 30 jaar van sing en kuiers.
September 2 en 3 doen ons die groot konsert by Fairtree Atterbury Teater/Theatre.
Dit gaan my 60/30 konsert wees. Kaartjies is al beskikbaar so moenie laat wees nie!
03/06/2026
Ek is in die Kaap! Bly altyd ‘n uitdaging om verblyf te kry! Maar as ek in Strand is dan bly ek lekker!
Baie dankie! Beach collection.
Op die see en views!
Dankie Johan Gelderblom!
This weekend at Die Koelkamers in Paternoster
Sunday 7 June
MATHYS ROETS | Die Musiek van Koos Du Plessis | 30 JAAR LATER
Book online diekoelkamers.com
Die karoo spog so bietjie by Drie susters verby en sonsondergang. Dan ry ek lekker.
Sien julle in Kaap en Paternoster en Pretoria en Upington.
Die Koelkamers
African Vineyard Boutique Hotel, Weddings & Spa, Kanoneiland, Upington
Voel jy oud aan die binnekant of buitekant? My kitaar se storie.
Die Koelkamers
African Vineyard Boutique Hotel, Weddings & Spa, Kanoneiland, Upington
01/06/2026
Paternoster ek kom verjaar by julle! Groot 60 en ek sing sommer die hele naweek!
6 Junie (skimp skimp) Leonard Cohen en Neil Diamond saam met Johan Liebenberg.
7 Junie - Koos du Plessis. 31 jaar gelede was dit my eerste cd en vertoning.
My seun is ook my gas kunstenaar om die prentjie mooi vol te maak.
Die Koelkamers sien julle op die lekker stoele en kussings!
Ek ry waar ek 17 jaar terug geval het. Koue pad maar warm
Mense!
28/05/2026
Sukkel om te sien as ek koffie drink. Enige raad?
Gisteraand ongelooflik lekker in Dewetsdorp gesing. Lekker mense!
•Vanaand sing ek in Burgersdorp by KREATIEF.
•Vrydagaand in Sasolburg by NG kerk 4 ankers.
•Saterdagaand in Kroonstad by Showroom.
•Sondag middag by Kapstadt Brauhaus Menlo Park
Vrystaat toer en terug Pretoria toe.
27-31Mei.
Is ek in jou dorp? Luister gou.
27-31 Mei toer.
Is ek in jou dorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Centurion
0157