Doha Technologies

Doha Technologies

Share

Internet Connectivity:
Wireless, ADSL, Fiber, VoIP, Hotspots

Web Services:
Domain registration, Mail domain & Web hosting, Web design

29/07/2017

Hoekom sukkel met gesteelde kabels? Indien dit moontlik is en jou area wel deur Wifi gedek word is dit ideal... Skakel nou vir jou kwotasie en Line of site toets 0719334236

Photos 24/07/2017

Bemark jouself en jou eie besigheid. Registreer vandag jou eie domain/ besigheid en behou jou epos sodoende vir life as skuif jy van ISP ons kan ook help met web design .Hosting asook internet verskaffing

08/04/2014

Ons weet dat virusse en spyware en soveel ander dinge n realiteit is en nie net meer tot ons rekenaars beperk is nie. Ons selfone, tablets ens word ook aangeval. Ons het na baie navorsing reeds verskeie gelukkig kliente met ons produk. Ons sekuriteitspakkette is jaarliks hernubaar en word op datum gehou met die nuuste verwikkelinge. Ons het vir Huis gebruikers die 3:3 (R600)of 5:5 (R900)Opsie wat beteken 5 ;5 of 3:3 ( rekenaars: selfone en tablets ) en vir besighede het ons verskeie opsies wat servers insluit. Die sekuriteits produk kan gebruik word met Microsoft , Linux en Apple. Indien julle n kwotasie of meer inligting wil he. Skakel my gerus by 083 419 7506 of 087 985 1600

07/02/2014

Vanaf 1 Maart kan ons ook Uncapped (shared bandwidth with an unchoke value) Wireless Internet verskaf in Randburg, Rosslyn en Sutherland Ridge en sekere dele van Centurion. Skakel my nou vir n line of sight toets en kwotasie.. 0834197506. Ons verskaf ook gewone ADSL en Wireless Internet met n Fibre carrier.

03/02/2014

Ons verskaf nou ook Wireless internet in Centurion en spesifiek Sutherland Ridge omgewing. As jy wil he ons moet vir jou kom kwoteer en 'n "line of sight"toets doen skakel my gerus 0834197506. Ons bedien reeds n geruime tyd al Pretoria Noord en kan ook in sekere dele in Hatfield bedien. Dan in Randburg. As jy dus internet soek en alternatief vir ADSL Skakel my 0834197506

06/01/2014

Nuwe special vir die week!!
Acer 8"Tablet Adroid tablet 3G @ R3276.07 & Tuf Luv Univer view 7-8 "tablet cover @ R334.88

Mecer 10"3G tablet met Folder @ 3491.25

Skakel nou om jou bestelling te plaas. COD met bestelling.....

07/10/2013

Moenie uitmis op die spesiale sakpas Tablet nie. Alle Mecer tablets het n jaar waarborg. Hierdie een is 3G - dus Voice en data. Skakel my nou om jou tablet te bestel.

04/10/2013

Baie dankie vir almal wat ons "page"gaan "like".
Ons waardeer jul ondersteuning. Ons hoop om deur die bladsy meer mense te bereik en ons spesiale aanbiedinge aan julle bekend te stel. Ons sal dit waardeer as julle dit met jul vriende kan share. Help ons om n breer teikenmark te bereik en te bedien.
Lekker naweek vir elkeen van julle

Want your business to be the top-listed Computer & Electronics Service in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Beryl Avenue Lyttelton
Centurion
0157