ES Coetzee Embroidery
High Quality Embroidery done on all types for items. Please call or whatsapp 082 959 0453
04/06/2026
Borslappies vir Seuntjie en Dogtertjieste. Koop 3 en kry 1 verniet. R80 ELK . Whatsapp my gerus
0829590453.https://www.facebook.com/lizetteembroidery
30/05/2026
6x Baba Diertjies doek stelletjie
30/05/2026
Mooi Kameelperd stelletjies.die baba is te lekker bederf. Dankie Karin vir jou Bestelling.
30/05/2026
4x Winny the pooh spoeg doek stelletjie. Baie Dankie Liza vir jou Bestelling.
30/05/2026
2x baba handoekies. 2x glodina spoeg doeke. Baie dankie Cornelia is jou bestelling.
Borslappies
22/05/2026
Mooi Olifantjie Stelletjie.
21/05/2026
Ouma Amanda bederf te lekker vir klein Luka. Dankie sus vir jou bestelling.
21/05/2026
Kameelperd stelletjies vir n baba Dogtertjie. Dankie Eddie vir jou bestelling
29/04/2026
120 Swart en Navy Waslappies en badhandoekies vir Iberchem South Africa. Dankie Nicoline vir julle onderstening
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Centurion
0157
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 22:00 |
| Tuesday | 07:00 - 22:00 |
| Wednesday | 07:00 - 22:00 |
| Thursday | 07:00 - 22:00 |
| Friday | 07:00 - 22:00 |
| Saturday | 07:00 - 22:00 |
| Sunday | 07:00 - 22:00 |