WerfNet.
WerfNet is jou vennoot vir goeie werwing. Besoek www.werfnet.co.za
25/09/2026
Die WerfNet-span vier nog steeds Erfenisdag! 🧡
Ons vier nie net ons erfenis nie, maar ook die mense saam met wie ons elke dag bou, werk en groei.
Ons hoop jy het vanjaar se Erfenisdag net so baie geniet soos ons!🤝
24/09/2026
Goeie mense, goeie werk en ’n erfenis om op trots te wees!🤝
Vandag vier ons die stories, tradisies en mense wat ons gevorm het. Mag daar om elke braaivuur iets mooi wees om te deel en iets kosbaars wees om oor te gesels.
Gelukkige Erfenisdag van die WerfNet-span!🧡
Jou volgende loopbaanskuif skuil dalk in hierdie lys.💼
Is daar hierdie week 'n pos wat jou oog vang?
1. Kosteberamer / Cost Estimator
2. Algemene Bestuurder / General Manager
3. Sleutelrekeningbestuurder / Key Account Manager
Besoek www.werfnet.co.za om vir hierdie poste aansoek te doen!
18/09/2026
Die WerfNet-span het vanjaar vir die eerste keer saam met ongeveer 1 000 personeellede van die Solidariteit Beweging aan die jaarlikse Welstandsdag deelgeneem. 🌱
Die dag het ons herinner aan die waarde van goeie werk-lewe-balans, gesondheid en algehele welstand. Wanneer mense goed na hulself omsien, is hulle immers beter toegerus om met energie, fokus en doelgerigtheid ’n verskil te maak.
Wat ’n voorreg om deel te kon wees van die Solidariteit Beweging se Welstandsdag vir 2026! 🙌
Hierdie week se poste waarvoor jy kan aansoek doen:
1. Senior Ouditeur/ Senior Auditor
2. Junior Boekhouer/ Junior Bookkeeper
3. Rekenmeester / Accountant (Somerset Wes)
4. Rekenmeester / Accountant (Pretoria)
Kyk of daar ʼn geleentheid is wat by jou pas en besoek www.werfnet.co.za om vir hierdie poste aansoek te doen!
16/09/2026
WerfNet is 'n trotse borg van Solidariteit se jaarlikse gholfdag. ⛳
Dit was die perfekte sonskyndag om te netwerk en nuwe mense te ontmoet!
04/09/2026
Van die eerste kandidaat tot die finale aanstelling, help WerfNet jou om die regte mense vir jou onderneming te vind.
Ons fokus op kwaliteit, kultuur en die regte pasmaat, sodat jy minder tyd aan werwing bestee en meer tyd kan wy aan jou onderneming se groei! Besoek www.werfnet.co.za en bou ʼn span wat gemaak is om te hou!
Wat doen WerfNet vir jou?
Of jy nou werk soek of die regte kandidaat vir jou onderneming nodig het, WerfNet help om goeie mense met goeie werk te verbind.
Van werwing en vakatures tot CV’s en loopbaangeleenthede – ons maak die proses makliker, meer persoonlik en meer doelgerig.
25/08/2026
WerfNet glo goeie werk verander mense se lewens. Daarom fokus ons op meer as net ʼn vinnige aanstelling. Met meer as 10 jaar se ervaring bou ons verbindings wat mense én ondernemings help groei. Besoek www.werfnet.co.za en bou ʼn span wat gemaak is om te hou!
Hierdie week se poste dek verskillende rigtings – van projekbestuur tot ontwerp.
Kyk of daar ʼn geleentheid is wat by jou pas en doen aansoek op ons webtuiste:
1. Projekbestuurder / Project Manager
2. Senior Binnehuisontwerper / Senior Interior Designer
3. Junior Boedelberedderaar / Junior Deceased Estate Administrator
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
H. V. DF Malanlaan En Eendrachtstraat
Centurion
0157
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |