NG Raslouw Jeug

NG Raslouw Jeug

Share

Die Jeugbediening is 'n gefokusde bediening waar ons jongmense toerus sodat hulle dissipels van Jesus kan wees en hul gawes kan uitleef.

22/10/2021

Kom fliek vanaand saam!

15/10/2021

Sien jou Sondag by die Aanddiens!

3 Dominee's en 'n voet 07/09/2021

Kyk hierdie week se Interaksie video saam met jou gesin, jou kinders, of sommer alleen!

3 Dominee's en 'n voet Ons gesels oor woorde wat seermaak.

03/09/2021
01/09/2021

Kyk hier om te sien wat Sondagoggend by die kerk gebeur!

Oordenking - Dinsdag 24 Augustus 24/08/2021

Oordenking - Dinsdag 24 Augustus

Oordenking - Dinsdag 24 Augustus

Oordenking - Maandag 23 Augustus 23/08/2021

Vandag se oordenking:

Oordenking - Maandag 23 Augustus

Oordenking - Maandag 23 Augustus

21/08/2021

Graad 8’s en hulle ouers kan die diens by die kerk kom bywoon! Elke week is dit ‘n ander groep se b***t.

3 Dominee's en 'n yskas 19/08/2021

Kyk hierdie week se Interaksie-video hier!
Onthou van die gespreksgidse vir alle ouderdomme op die Webblad!

3 Dominee's en 'n yskas Wapenrustig of wapenrusting?

15/08/2021

Kyk gerus vanaand se aanddiens

https://youtu.be/W2rQSFs4jDo

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address

Plot 16, Raslouw H/v Theuns Van Niekerk En Theostraat
Centurion
0149

Opening Hours

Friday 18:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 20:00