Kleine Muisies Dagsorg

Kleine Muisies Dagsorg

Share

Kleine Muisies Dagsorg - 3 maande to 5 jaar Dagsorg

01/11/2022
17/10/2020

Photos from Kleine Muisies Dagsorg's post 12/05/2020

Kom ons Leer en geniet elke oomblik

12/05/2020

Hou hulle besig en kalm

15/04/2020

Aan al ons Kleine Muisies Ouers, ons maats kan nou vir Tannie Nastix op die TV of op die laptop sien.

Hulle kan ook op Maandae Cybernastix doen saam die CEO van Monkeynastix op die YouTube channel.

Monkeynastix Gauteng-North

30/03/2020

Kan jy die ouens in die Bybel raai?

1. 👥🌳 🍎 😳💀 👗 👖
2. 💪 ❤ 💃 💇⛔ 👀 ��
3. ⛵ 🏊🐋 🙏 🌴🏰 📣
4. 🐏 🐑 🚶 🎼 🎸 🇮🇱 👑
5. 🔟 🐸 🌘 👣 🐜 💀 🆓
6. ✋💦🙏 🔥 🐃 ☁ ☔
7. 🙏🚼😴📣😳👂🎎
8. 👳🚸🐪🔪👤🗻🐑
9. 👦👴💰🍺😩🐖🐖
10.🚢🐃🐃🐓🐓💦🌈

Toets vir die dag

Antibodies from COVID-19 survivors could be used to treat patients and protect those at risk - Neuroscience News 16/03/2020

https://www.facebook.com/439063330181261/posts/662503647837227/

Antibodies from COVID-19 survivors could be used to treat patients and protect those at risk - Neuroscience News Johns Hopkins University researchers propose using antibodies from the plasma or serum of those who have recovered from COVID-19 to help boost the immunity of newly infected patients and for those at risk of contracting the disease. Researchers say the antibodies can bind to and neutralize SARS-CoV-...

Photos from Kleine Muisies Dagsorg's post 10/03/2020

Ons hou Vrydag ons jaarlikse atletiek, ons nooi graag alle oupa's en ouma's, pappa's en mamma's uit om die dag saam ons te kom geniet.

Indien julle sou wou kan julle vandag nog lekker jeffels teen R20 en kerrie&rys teen R35 bestel by Sonia, dis die laaste dag van bestellings.

Op die dag gaan daar heerlike pannekoek, koffie, tee en n klomp ander lekkernye wees.

Los asb die koeler boks by die huis en kom ondersteun ons.

09/03/2020

Lekker atletiekdag 13 Maart 2020 en ons bring kos

Photos from Kleine Muisies Dagsorg's post 14/02/2020

Ons het Valentynsdag vandag behoorlik gevier en al die maats se mamma's verras met n foto hoekie. Ons het die dag vreeslik baie geniet en almal het so mooi gelyk vandag met hul rooi of wit of pienk.

Want your school to be the top-listed School/college in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Wierdapark Ext 1
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00