360ProManagement
Event & project management like you've never experienced before.We connect,create & catalise your suc
Inisieerder en Organiseerder van GROOTfm Familiedag, Ek love die VRYSTAAT, Matriek Sladipad, Steve Doen konserte, Harties 100 haar, Luiperds 100 jaar, UNLOCK events coming soon en ander geleenthede.
25/01/2025
Die ๐ฉ๐ฎ๐น๐ฒ๐ป๐๐๐ป๐ ๐ด๐ฒ๐น๐ฒ๐ฒ๐ป๐๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ ๐๐ฎ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ท๐ฎ๐ฎ๐ฟ bied jou n keuse tussen :
โฅ๏ธ Aansit ete
OF
โฅ๏ธ Piek niek
Afhangend van jou keuse, geskied albei onder reuseagtige bome oortrek met fairy lights, lewensgrootte rooi harte, 15m x 3m hoรซ liggies gordyn, meer as 4000 roosblare, watertand spyskaart gekombineer met agtergrond musiek en takbokke.
๐๐ฎ๐ป๐๐ถ๐ ๐ฒ๐๐ฒ sluit in :
โฅ๏ธ Glas Shampanje by aankoms
โฅ๏ธ Romantiese tafel vir 2 met keurige valentyns versierings
โฅ๏ธ Groot drie gang maaltyd wat bedien word
โฅ๏ธ Bottel wyn
โฅ๏ธ Geskenkie
โฅ๏ธ Asemrowende foto hoekie
โฅ๏ธ Live entertainment
โฅ๏ธ Kontant kroeg
โฅ๏ธ Veilige parkering
@ ๐ฅ๐ญ ๐ฑ๐ฌ๐ฌ per paartjie
๐ฃ๐ถ๐ฒ๐ธ๐ป๐ถ๐ฒ๐ธ sluit in :
โฅ๏ธ Romantiese lae piek niek tafel vir 2 met lae bankie en kussings
โฅ๏ธ Kaasbord met verskeidenheid kase, beskuitjies, biltong, koue vleis ens
โฅ๏ธ Bottel wyn
โฅ๏ธ Live entertainment
โฅ๏ธ Kontant kroeg
โฅ๏ธ Veilige parkering
@๐ฅ๐ณ๐ฑ๐ฌ per paartjie
โค๏ธ ๐๐๐๐ง๐ค๐ข ๐๐๐ฌ๐ค๐ค๐ฃ ๐ฌ๐๐๐จ ๐๐๐๐ง๐๐๐ ๐๐๐ก๐๐ฃ๐ฉ๐ฎ๐ฃ๐จ๐๐๐? โค๏ธ
24/12/2024
Geseรซnde Kersfees aan al ons mense en n opwindende nuwe jaar!!!
Moet die een nie mis nie!!
Groot binnehuise venue, groot kuier en baie spasie vir dans. Los die koue buite.
Gateway Corner
Ou Johannesburgweg
Rooihuiskraal
Centurion
Wees daar!!
21/05/2024
Kom join Droomsindroom Oppi Dak !!
Kaartjies nou beskikbaar by :
https://showpass.co.za/events/droomsindroom-oppi-dak/
Oppi Dak
Bokant Liquor City
H/v Ou Johannesburgweg en Sarel Baardstraat
Rooihuiskraal
Centurion
Whatsapp: 069 687 0408
29/04/2024
So proud of Boulevard Catering for hosting the 2nd Steve Doen Steve Dress Rehearsal and VIP event on behalf of Steve Doen Produksies .
Well done Jannes Pieters and team fir outstanding catering!!! As always.
29/04/2024
Moeg gesoek na n venue vir jou konferensie? Oppi Dak is groot en klein genoeg om in jou behoeftes te voorsien.
Maak jou begroting nie voorsiening vir buitensporige tariewe om n konferensie aan te bied nie? By Oppi Dak gaan jy stylvol en bekostigbaar jou kliente of werknemers kan beindruk.
[email protected]
Ons help graag!!
29/04/2024
Dak Mark elke laaste naweek van die maand!!
Kom dans tussen die stalletjies want Oppi Dak word daar gedans, gefliek geeet, ge-konferensie, ge-matriekafskeid, ge-teater, gespeel en ge-ALLES!!
Die dak is groot genoeg om ENIGE iets en ALLES daar te doen!!
Hou ons dop, daars n nuwe adres in die dorp!
Click here to claim your Sponsored Listing.