NG Gemeente Rondebosch

NG Gemeente Rondebosch

Share

Welkom/Welcome! Sondag, 9:00 - Erediens
Dinsdag, 10:00 - Rosebank House Ons leef inderdaad in ‘n tyd van godsdienstige ekstremiste, homofobie en fundamentalisme.

Wanneer jy by ons gemeente in stap, betree jy ‘n ruimte waar ons aan jou immuniteit, anonimiteit en eenheid belowe. Mag jy hier aanvaarding, liefde en rede ervaar.

‘n Plek van Immuniteit
Indien jy hier verby gekom het en geïntimideerd of kwaad voel oor wat godsdiens aan jou gedoen het, weet asseblief dat ons immuniteit aan jou skenk. Hoe put ons dan tog uit die inspirasie wat religie ook oor j

18/05/2026
14/05/2026

𝐇𝐞𝐦𝐞𝐥𝐯𝐚𝐚𝐫𝐭𝐠𝐞𝐛𝐞𝐝

Opgevare Jesus,
ons kyk na die wêreld
en sien soveel wat stukkend is.

Maar toe U opgevaar het,
het U ons nie sonder hoop gelos nie.

U het opgevaar
om vir ons plek voor te berei.
’n Ewige lewe waar dood en pyn nie die laaste sê het nie.

Leer ons om hieraan vas te hou
wanneer die lewe op aarde moeilik raak.
Om hoop te vind in die ewige lewe
wat U belowe het.

En wanneer ons geloof klein voel,
wanneer die toekoms donker lyk,
wanneer ons moederloos is...

𝙣𝙤𝙜𝙩𝙖𝙣𝙨 𝙨𝙖𝙡 𝙤𝙣𝙨 𝙨𝙞𝙣𝙜.

📖🌿 Handelinge 1:9-11

Photos from NG Gemeente Rondebosch's post 12/05/2026
Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


2 Derry Road, Rondebosch
Cape Town
7700

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00