Highveld Butchery
Creating Meat Magic Daily !! π₯©
12/05/2026
Van veld tot vrieskas. π₯©
Wildsbewerking β alles van vleispakke tot biltong, wors en droΓ«wors. π€©
Kontak ons gerus vir meer inligting! Slegs telefonies of per whatsapp. π
27/04/2026
π Slaghuis ure vir die vakansie dae in die week :
01/04/2026
π£ HIGHVELD BUTCHERY β EASTER TRADING HOURS π£
Monday β Thursday
07:30 β 18:00
Friday (Good Friday)
Closed
Saturday
07:30 β 13:00
Sunday (Easter Sunday)
Closed
Monday (Family Day)
Closed
Public Holiday β 27 April
07:30 β 13:00
01/04/2026
π₯ HIGHVELD BUTCHERY ANNOUNCEMENT π₯
Weβre excited to introduce our NEW limited edition productβ¦
π₯© CHOCOLATE BOEREWORS! π«
Yes, you read that right!
A perfect mix of premium beef & rich chocolate β just in time for Easter!
π Perfect for the braai
π Loved by kids (and brave adults π
)
π Only available TODAY!
First 50 customers get a FREE tasting!
β¦
π APRIL FOOLS!
But donβt worry β we do have the real stuff ready for your Easter braai π₯
Come visit us for quality you can trust!
27/03/2026
En die Wenners is : ποΈ
Paul Bester
Tracy van Straaten
Chelize Vermeulen
Rina Venter
Baie geluk - ons sal vir julle n boodskap stuur !
25/03/2026
ποΈ WEN 1 VAN 4 DUBBELKAARTJIES! π
Daar is 8 kaartjies beskikbaar vir die Cheetahs vs EP wedstryd hierdie naweek by Shimla Park!
π 4 gelukkige wenners wen 2 kaartjies elk
Om in te skryf:
βοΈ Like hierdie plasing
βοΈ Share dit
βοΈ Tag iemand saam met wie jy wil gaan
π
Wenners word Donderdag aangekondig
Moenie dit misloop nie. π
23/03/2026
π₯ SPESIALE AANBOD π₯
AB/2 β R129.90/kg
AB/5 β R112.90/kg
βοΈ Gratis opsny en verpakking
πββοΈ Moenie wag nie β slegs terwyl voorraad hou
19/03/2026
Dankie vir al die inskrywings - ons wens ons kon vir almal n kaartjie gee , maar ongelukkig kan ons net een wenner hΓͺ :
π Baie geluk Adre Jacobs !
Hou ons blad dop vir die volgende kompetisie, dalk is jy ons volgende wenner. π
17/03/2026
π WEN CHEETAHS RUGBY KAARTJIES! π
Ons gee 2 kaartjies weg vir die wedstryd:
Cheetahs π Pumas
π
Vrydag, 20 Maart
Hoe om te wen:
1οΈβ£ Like hierdie post
2οΈβ£ Comment wie jy saam sal vat
3οΈβ£ Share die post
π Wenner word Donderdag aangekondig!
Moenie hierdie kans misloop om die Cheetahs live te ondersteun nie! ππͺ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
93B Charles Street
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 18:00 |
| Tuesday | 07:30 - 18:00 |
| Wednesday | 07:30 - 18:00 |
| Thursday | 07:30 - 18:00 |
| Friday | 07:30 - 18:00 |
| Saturday | 07:30 - 15:00 |