Mugging Mugs
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mugging Mugs, Apparel & Clothing, Langenhovenpark Boeremark, Bloemfontein.
Ons het n nuwe blad begin en wil graag vir almal vra, wat nog nie so gemaak het nie, om ons nuwe blad te gaan like. Hier is die link. https://www.facebook.com/let.us.mug.u/
Mug & Shirt Printing We do printing on a variety of products.
Ek wil graag vra of sal almal asb ons nuwe bladsy "Mug & Shirt Printing“ like. Ek gaan die bladsy toe maak aangesien ons nie die naam kan verander nie.
Asb gaan like die nuwe page. Vir die wat nog nie op daai bladsy is nie.
Ons nuwe post en dinge word daar geadverteer en julle kan ons daar volg.
Baie dankie vir die ondersteuning.
😊
https://www.facebook.com/Mug-Shirt-Printing-341623603215790/
Mug & Shirt Printing We do printing on a variety of products.
17/05/2019
Baie geluk met jou verjaarsdag Joanne. Hoop jy hou van jou h**p.
15/05/2019
Dankie Gunter vir die besigheid. Hoop julle geniet julle jag.
En daan gaan trap ons op mense se tone. Ons mag nie meer handel as Mugging Mugs nie want Volgens my verskaffer maak ek in braak op hulle Handel's naam Mugit Mugs.
So van nou af sal die bladsy Mug & Shirt Printing wees.
Meskien n verskillende naam maar sal altyd Mugging Mugs in ons harte bly.
11/05/2019
11/05/2019
Ons is by Boeremark. Stalletjie 332. Dit is nou ons Permanente Stalletjie. Kom maak n draai en sien ons nuwe hemde,bekers en rekkie geweer.
09/05/2019
Nog van ons koppies en nog n gelukkige klient.
08/05/2019
Dankie Aldo vir die bestselling.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Langenhovenpark Boeremark
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |