Dames Angus

Dames Angus

Share

DTD Dames Angus is a cattle breeding operation that was established in 2021.

17/04/2026

By Dames Angus teel ons funksionele, doeltreffende diere gebou op aangepaste plaaslike genetika—met duidelike doelwitte en ’n vaste plan vir die toekoms.

02/03/2026

Volg AngusSA se reeks oor kruisteling met die besonderse ras.

29/11/2025

Nog n tevrede klient. DTD220002 aan die werk by beef. Baie geluk. Klipharde bul wat vir julle die werk gaan doen.

12/09/2025

Lot 33: DTD230028 - Sy is n vroegryp, medium raam vers uit n koei van Victorio Angus af. Mooi kop, met goeie breedte. Hierdie vers is geteel vir suurveld en moeilike omstandighede. Sy is oop en reg vir die bul van jou keuse.

Photos from Dames Angus's post 11/09/2025

Ons vat ook 2 stoet verse na die Vrystaat Angus Klubveiling op 18 Sept 2025.
Lot 32: DTD230019 - n Oop verse reg vir die bul uit baie Vrugbare moederlyne. Die vers is breed met goeie lengte. Haar hakke is oop en sy is vroulik.
Grootgeword op suurveld, sy sal enige plek aanpas.

11/09/2025

Dames Angus vat n besonderse bul na die Vrystaat Klubveiling die 18de September 2025. Kontak ons vir meer besonderhede.
Lot 8: DTD220007 - Kalwingsgemak bul, met baie goeie lengte en kapasiteit. Kalfgroei waarde van 105. Hy gee vir jou die volle pakket.

Dames Angus DTD Dames Angus is a cattle breeding operation that was established in 2021.

07/09/2025

Ons verwelkom NUU220065 by die kudde. n Top bul vanaf Uys, Besonderse lengte, goeie hoewwe, breed met n houding wat ons almal wil he. Sy vaar JK1846. Kom nou uit die koeie uit, maar alreeds reg vir nog. Kan nie wag om te sien wat hy vir ons bring nie.

02/09/2025

Baie geluk aan Dr. Enslin Coetzee met hierdie besonderse Rooi Angus Bul. Ook aan Nico Steyn met die aankoop van die bul. Dit is tyd om deel te raak van die Angus familie as jy nog nie is nie.

📢 NEW ANGUS RECORD SET IN SOUTH AFRICA
History has been made in the Angus cattle industry once again!
At the Kroon Angus Auction, held today, a powerful bull ZEC 220028 bred by Dr. Enslin Coetzee of ZEC Angus was sold for an astounding R460,000. The buyer was Nico Steyn from Guldenvrug Angus in Gauteng.
This milestone is a proud moment for South African Angus breeders, showcasing the strength, quality, and demand for Angus genetics in the country.
🔥 New SA Record Price: R460,000
🐂 Breeder: Dr. Enslin Coetzee – ZEC Angus
🏆 Buyer: Nico Steyn – Guldenvrug Angus

Photos from Dames Angus's post 31/08/2025

Ons was gelukkig om 2 top verse tot die kudde by te voeg hierdie week. RCM2454, sy is n elevation dogter. Elevation het elke interras gewen waaraan hy deelgeneem het. RCM24147 is n Maverick dogter, Maverick het besonderse bulle en vroulike diere geteel en hy sal virseker sy merk op die industrie los.

Photos from Dames Angus's post 09/08/2025

Die eerste Peak Dot Trust 86G en Red U2 Resolve kalwers het gekom. Cash versies wil ook deel in die aksie saam met die kinders. Dis n voorreg om met Angusse te ken werk. Toekomstige stoettelers.

Photos from Dames Angus's post 06/08/2025

Ons het verlede jaar die 3 bulle gebruik vir korrektiewwe paring in die kudde.

Peak Dot Trust 86G - Die 'Power' van hierdie bul is besonders en hy teel ongelooflik goed. Hy is die volledige pakket.
Red U2 Resolve 428E - n Beproefde bul wat baie goed doen in die Suid-Afrikaanse mark. Hy is op die groter growwe koeie gebruik om die fenotipe te kry waarna ons streef.
RCM200192 - CASH se eerste kalwers is nou 12maande oud en ons hou baie van hulle. Hy gee vir jou breedte regdeur met sterk koppe. Besonderse moederlyne.

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Farm
Bloemfontein
9321