Avante
Versier jou tuin met mooi hand gemaak en unieke watervalle, waterbakke, Voelbaddens, paddastoele, klein diertjies, potte en vele meer.
Bederf bietjie jou tuin met 'n paar potte of watervalle en daar nog vele meer om van te kies. 'n Spesifieke idee van 'n pot ens skakel ons en ons maak plan om jou idee te skep. Laat ons jou help om jou tuin weer 'n glimlag te gee. Vir enige navrae of inligting oor pryse ens skakel gerus vir Johnny Steyl by : 082 321 6676
15/12/2018
Weer daai tyd van die jaar...ons stal uit in gang 3 by Checkers Hyper Fleurdal. Moet nie uit mis nie...
15/12/2016
Nog n paar produkte en daar is nog vele meer
Kom kyk gerus na n paar van ons produkte in Checkers Hyper Fleurdal Bloemfontein van 15-22 des. Kom kry n kersgeskenk vir jou geliefde se tuin.
04/02/2016
'n Paar fotos van wat ons verkoop daar nog vele meer
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Bloemfontein