ColourfulCrafts
our products are good quality and very affordable
18/06/2026
Oulikste sakkies vir koekies en biltong vir geskenke vanaf R25
Padstalle en geskenkwinkels welkom om te bestel
Kontak Karien 0722239904 van Bloemfontein pudo oral
14/06/2026
Bestellings wat uitgaan dankie vir almal se ondersteuning
06/06/2026
Bilting en droƫwors sakkies om vir iemand spesiaal te bederf.
24cm by 17cm R35 elk
31/05/2026
Voorskoot ontwerpe om van te kies.
Kontak Karien 0722239904
31/05/2026
Ontwerpe vir tafeldoeke.
Kontak Karien 0722239904
31/05/2026
Ek gaan bietjie nuwe ontwerpe plaas wat beskikbaar is om op materiaal geprint te word. Ek laat print self en maak of laat print net paneel wat julle verlang.
Kontak Karien 0722239904.
21/05/2026
Bestellings wat uit is
Lopers en serpe
Kontak Karien 0722239904 indien jul navrae het
11/05/2026
Serpe op dun fleece materiaal 180cm by 30cm R85 elk
11/05/2026
Tafeldoek op bestelling gemaak
04/05/2026
Sokkies lank R130 per paar
Kort R95 per paar
Kontak Karien 0722239904
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
22 Amie Pretorius Road Fichardtpark
Bloemfontein
9317
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 15:00 |