Hartsedinge
Upcycling of old furniture
Upholstery
Custom gifts
Craft classes and more....
09/11/2025
ππΏ Niks soos βn vars baadjie om nuwe lewe te bring nie! πΏπ
Ons het hierdie ou gunsteling vars oorgedoen met 'n mooi blou en βn sagte blompatroon en sommer nuwe ottomans gemaak om by te pas! π
Nouβs hulle βn perfekte paartjie, reg vir nog baie sit en gesels. βπ¬
08/11/2025
β¨ Nuwe baadjies, nuwe lewe! π«
Die drie stukke het bietjie Hartsedinge-liefde gekry π πΏβ
19/10/2025
Gister was dit net βn deurβ¦ vandag stap jy sommer reguit tuin toe πΏπ
Ons het bietjie kreatief geraak met Grys Textured Decoupage Paper β en kyk nou net die verskil! π
Dis ongelooflik wat βn bietjie tekstuur en inspirasie kan doen β¨
Wat d**k julle van ons nuwe deur-na-die-tuin-look? π
π οΈ Ons by Hartsedinge was darem nie lui die laaste tyd nie!
Van opknappings tot nuwe projekte β ons hande was vol en ons harte vol dankbaarheid. πͺβ€οΈ
As βn klein besigheid leef ons van mense se vertroue en ondersteuning, en dit beteken regtig baie vir ons.
Dankie aan almal wat saam met ons pad stap en ons werk moontlik maak π
Kyk gerus na die voor en na fotoβs hieronder β dis altyd lekker om te sien hoe dinge bymekaar kom π
07/10/2025
β¨ Voor & NΓ‘! β¨
Ons het hierdie stylvolle retro bankie βn splinternuwe voorkoms gegee β van oud en verslete na vars, modern en gemaklik! π«
Elke stuk word met sorg herstel en herstoffeer om sy oorspronklike karakter terug te bring.
π Kontak Hartsedinge vir jou eie meubelherstoffering of opknapping.
Laat ons jou ou meubels weer nuut laat voel! πͺ‘πͺ
05/10/2025
Ons het hierdie ou houtkassie met bypassende bedkassie βn nuwe lewe gegee met sagte kleure, unieke handvatsels en βn strandhuisgevoel.
Dis ongelooflik wat βn bietjie verf, inspirasie en 'n GRYS Textured Decoupage Papier kan doen!β
Getransformeer met liefde π
15/09/2025
Nou lyk hy sommer weer soos βn stylvolle nuwe sitplek β reg vir nog baie jare se kuier en koffie! βποΈ
29/08/2025
Met βn bietjie liefde en βn nuwe grys baadjie het die kombuisstoele weer g***s gekry β van oud en verweer na nuut en stylvol! πͺβ¨
Nouβs hulle weer reg vir lekker kuier om die tafel. π½οΈ
26/08/2025
βn Bietjie liefde, nuwe materiaal en tadaaa! β van afgeleef na stylvol in βn oogwink! β¨π€©πͺ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:00 |