Simplicity
Bait Manufacturer
24/09/2026
πΏπ¦π£ HAPPY HERITAGE DAY FROM SIMPLICITY! π£πΏπ¦
Today we celebrate the beautiful diversity of South Africa β our people, our cultures, our traditions and the great outdoors we all share. β€οΈπππ
For us at Simplicity, thereβs nothing better than enjoying our heritage in the great outdoors, surrounded by family, friends, good memories and, of course, a day beside the water with a fishing rod in hand! π£
Celebrate your heritage. Enjoy the outdoors. Make memories. Keep it Simple!
Wishing all our customers, stockists, friends and fellow anglers a happy and safe Heritage Day! πΏπ¦
Simplicity β βSimplicity will always be Superior to Complexity.β
πΏπ¦π£
21/09/2026
π£ NEW SIMPLICITY CLIENT! π£
We are excited to welcome ACE Arms Newcastle to the Simplicity family! ππ
π ACE Arms Newcastle
64 Scott Street
Newcastle, KwaZulu-Natal
They are now stocking Simplicity products β bringing the Simplicity range closer to anglers in Newcastle and surrounding areas.
Pop in, have a look at the range, and get your favourite Simplicity products for your next fishing trip! π£π₯
Simplicity β βSimplicity will always be Superior to Complexity.β
18/09/2026
Discus Pan - 17 September 2026π£
Vang n social saam 'n paar vriende by Discus Pan naby Ogies, om 'n verjaarsdag te vier.
Die dag begin heerlik, niks om te oor te kla nie, perfekte weer. 'n Uur later, toe steek die wind so erg op van regs na links, dat dit amper lyk asof ons by die see sit vir die dag.
Oppak was nie 'n opsie nie, fish gaan ons fish! Ek slaag daarin om 43 fish te vang, ongelukkig het ons nie geweeg nie.
Afstande heeldag was 110m en 125m, moeilik gewees, maar bereikbaar.
Aas en voer: (beide stokke)
- Garlic float
- RBS & Caramel backings
- Aniseed + & RBS balldip
- SA Poeier
- Boulyn voer
Hengel Groete
Karel Koen
18/09/2026
18/09/2026
π£ SAVOF Magte Toernooi β Sloep, Bloemhofdam π£
Baie geluk aan Johann βNiewiesβ Jansen van Nieuwenhuizen wat as deel van die Elite Veterane-span algeheel 1ste geΓ«indig het! π
π 45 visse
βοΈ 57,280 kg
π 125 m & 135 m
π£ Soet wit degie op elke hoekie
π― Strepie RBS & Pineapple+
β
Boulyn Kolletjie
βn Fantastiese prestasie, Niewies! ππ£
Simplicity β Keep it simple!
18/09/2026
π£ SAVOF Magte Toernooi β Bloemhofdam, Sloep
Johan Prinsloo het die afgelope week aan die SAVOF Magte Toernooi by Bloemhofdam se Sloep deelgeneem as spanlid van die SAVOF Veterane B-span.
Johan het uitstekend gevaar en 4de algeheel geΓ«indig met 40 vis vir βn totale massa van 32,790 kg. ππ£
π― Afstande gehengel:
85 m en 105 m
π£ Hoekase:
β’ Garlic Soft Bleeding Floats
β’ Honey Soft Bleeding Floats
β’ Soet wit deeg
β
Boulyn-voerbol:
β’ RBS & Narkose
β’ Pineapple+ & TCP+ met βn druppel Honey+
πͺ Stroppe:
Gewone Gly-Rietvlei
Baie geluk, Johan, met βn puik prestasie! πͺπ£
Simplicity β Simply the Best!
17/09/2026
π£ BACK-TO-BACK KLUBKOMPETISIE | KRUGERSDRIFTDAM π£
π Waterwese | 29 & 30 Augustus 2026
Dit is altyd βn voorreg om weer langs die water te kan wees! π£
Ons het op 29 en 30 Augustus 2026 βn Back-to-Back klub kompetisie by Krugersdriftdam, Waterwese, gehengel.
DAG 1
Die eerste dag het koud begin, maar gelukkig nie tΓ© koud nie. Die dag het later lekker warm uitgedraai, en ons kon beslis nie kla oor die weer nie.
Ek het daarin geslaag om 4 visse vir 6.25 kg te land. My hengelafstande vir die dag was 95 m en 85 m.
π― Aas & voer:
β’ Boulyn-voer
β’ Aniseed harde floaties
β’ Bloekom soft bleeding floaties
β’ Pineapple +
β’ Aniseed +
β’ TCP +
Ek eindig 2de in my sone vir die dag. π₯
DAG 2
Die tweede dag het βn bietjie kouer begin, en die wind het ook besluit om behoorlik te waai! π¬οΈ
Dit was definitief βn moeiliker dag as die vorige dag, maar ek het besluit om by my plan te hou, geduldig te wees en nie oorhaastige veranderinge te maak nie.
Ek het op 95 m en 110 m gehengel en daarin geslaag om 2 visse vir 3.95 kg te land. Ek eindig 3de in my sone. π₯
Ek het by dieselfde aas- en voer kombinasie as die vorige dag gehou.
πͺ Uithou en aanhou, saam met geduld, was die grootste sleutel oor die twee dae. Die twee dae was beslis uitdagend, maar dit bly altyd lekker om langs die water te wees!
Baie dankie aan Simplicity vir julle puik produkte. Daar is eenvoudig geen ander hengelprodukte wat by Simplicity se produkte kom nie! π£π₯
Hengelgroete
ChristellΓ© Roelofse
17/09/2026
π£ ELITE SUNDAY 6 September 2026 β BIERMANS, VAALDAM
I fished an Elite at Biermans, to the right of the houses. It was a wet, windy and cold day, but I was determined to make the best of it.
I started with one rod at 75m, fishing two hard Yellow Aniseed floaties on both hooks with a plain feed ball. The other rod was at 105m.
Within 20 minutes, I landed a beautiful carp on the 75m rod. I reloaded with the same setup, left it out a little longer, and after 40 minutes I landed a small mouth yellow fish of over 300mm.
As the weather deteriorated, the fishing became slower and the fish became fewer all along the bank.
I then decided to move my 105m rod out to 125m. I loaded two Soft Banana/Garlic floaties on the bottom hook and a Bloekom S/Y on the top hook.
After just 20 minutes, I landed a beautiful muddy on the Banana/Garlic floaties. I cast again, and 37 minutes later I landed another good-sized yellow fish.
I ended the day with 4 fish for 3.229 kg, which gave me the win in my zone and 2nd overall. ππ£
The feed was, of course, Boulyn! π₯
A big thank you to Ilonke and Spinks for producing such excellent products and for allowing me to be a proud ambassador for Simplicity. I truly appreciate the support!
π£ Keep it Simple!
Simplicity se rak weer vol by Total Fishing!
ππ»ππ»ππ»π£ππ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9323
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |