Mindshift
Ons is 'n beweging wat in Eureka Aanddiens begin het! Eureka Aanddiens gaan n nuwe era in! Dis hiper opwindend! Kom kuier Sondae aande 18:00 by Eureka gemeente.
Hey Almal. Vir die wat nie gisteraand by kerk was nie...daar is 'n paar interessante verwikkelinge. Na lang besprekings met Ds Stephen het ons besluit om ons kragte by die van Oos gemeente te gooi. Van Sondag af woon ons hulle aanddiens by. Hoe meer siele hoe meer vreugde! Hoop om julle daar te sien. Ek sal Sondag aand van 17:45 buite die kerk wag dan kan ons sommer saam ingaan. Marli
Ons hou vanaand nagmaal en d**k terug aan alles wat ons die afgelope tyd geleer en beleef het. Kom gesels saam. Sien die familie daar!
Oom Pollie Ge**er praat vanaand met ons! KOm gesels saam 18h by Eureka!
Hi almal! Vanaand is grootsel by die kerk. 19h soos altyd! Lekker dag verder! Marli
Ons gaan Sondag aand na die passiespele by Oos gemeente. Die wat wil kan Bybels aantrek. Versprei asb die boodskap. Dit begin 18 uur.
Hey peeps! More aand gesels ons saam verder oor verhoudings! Sien julle daar! Marli
Ds Stephan praat Sondag aand met ons oor verhoudings. Kom luister saam! 18h by Eureka. Sien uit om julle weer te sien!Marli
Grootsel more aand 19h by die kerk! Hoop om almal daar te sien!Marli
Hoop al die skool-verbonde mense hou lekker vakansie! Ons sien mekar weer 14 April vir Aanddiens!
Grootsel more 19h by die kerk!
Onthou ons is by Oos vanaand 18:00
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Bethlehem
9701