Genesis Hair Design

Genesis Hair Design

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Genesis Hair Design, Hair salon, Muller Oos 21, Bethlehem.

09/12/2025

Ons foon is buite werking by die salon
Skakel op 0829276278 of 0726236038

Photos from Genesis Hair Design's post 13/11/2025

Phone salon for all apointments❤️

12/05/2025
30/04/2025

Ons telefoon is buitewerking,skakel 0829276278 of 0726236038 vir afsprake

22/04/2025

Ons telefoon is met tye af,skakel op 0829276278 of 0726236038 vir afsprake as jy nie deur kom op landlyn nie

25/12/2024

Geseënde Kersfees aan al ons kliënte. Dankie vir julle liefde en ondersteuning deur die jaar. Geniet n wonderlike Christusfees❤️

01/03/2024

Dis ons verjaardag. 25 jaar jonk. Ons nooi almal uit om deur die loop van die dag n draai te kom maak en n storie te deel saam met ons. Dankie vir al ons lojale kliënte oor die jare en dat julle dit moontlik maak dat ons deure nogsteeds na 25 jaar kan oop wees.

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Bethlehem?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Culinary Team

Attire

Telephone

Website

Address


Muller Oos 21
Bethlehem
9701