VELD Coffee Co.
Coffee bar with kiddies outdoor play area 2km outside Bethlehem, near Dihlabeng Mall.
14/03/2026
KENNISGEWING
Ons wil graag al ons lojale kliënte bedank vir julle ondersteuning.
Neem asseblief kennis dat Veld Coffee Company by Boempie sy deure gaan sluit.
Laaste handelsdag:
28 Maart 2026
Baie dankie vir elke koppie koffie wat saam met ons geniet is, elke gesprek en elke herinnering wat hier gemaak is.
Ons waardeer elke kliënt se ondersteuning opreg.
Boempie
17/12/2025
Boempie is oop vir die vakansie op die volgende dae, ons kan lekker speel indien die weer saamspeel!
17, 18, 19, 20, 26, 27, 31 Desember en 2 en 3 Januarie
Kom geniet die vars buitelug en maak die magies vol met heerlike verversings vir oud en jonk...
Ons sien uit om julle te ontvang
Plot 19 Ballyduff
25/10/2025
Kom speel lekker saam...
Bring jou swemklere en kom baljaar op die springkasteel vandag!
Boempie
02/10/2025
Boempie is oop
Saterdag 4 Oktober en
Vakansietyd Woensdag tot Saterdag
8 - 11 Oktober
Met lente in die lug is ons tye weer 9:00 - 15:00
Kom speel lekker saam ek kom geniet heerlike verversings vir jonk en oud...
Plot 19 Ballyduff
02/08/2025
'n Vars winter oggend...
Kom bak lekker in die sonnetjie en laat die kinders speel en hardloop na hartelus.
Heerlike koffie, Melkskommels, baskets en pizza opsies beskikbaar.
Bally Duff plot 19
Bethlehem
19/07/2025
Boempie is ongelukkig gesluit vandag 19 Julie
16/07/2025
Boempie is oop hierdie week
Woensdag tot Saterdag
10:00 - 15:00
Kom speel lekker saam
Plot 19 Ballyduff
09/07/2025
Onthou Boempie is oop hierdie week
Woensdag tot Saterdag
Kom kuier lekker saam en kom geniet heerlike verversings
10:00 - 15:00
Plot 19 Ballyduff
05/07/2025
Boempie is oop vandag Saterdag 5 Julie
01/07/2025
Vakansie tyd by Boempie
Onthou Boempie en Veld is oop vir vakansie tyd vanaf Woensdag tot Saterdag! 10:00 tot 15:00
Kom baljaar buite en geniet heerlike verversings...
Plot 19 Ballyduff
27/06/2025
Boempie is ongelukkig gesluit Saterdag 28 Junie...
Ons is oop vir die vakansie van Woensdag tot Saterdag vanaf 2 Julie...
Kom bietjie uit die huis en kom baljaar in die buitelug...
Heerlike verversings om van te kies en keur
10:00 - 15:00
Plot 19 Ballyduff
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
19 Bally Duff
Bethlehem
9700