NGGemeente Rynfield
Lewend vir Christus �
26/05/2026
Kom geniet die oggend saam met Ivor Swartz. Almal is welkom.
Ons het ‘n pretdag vir die kindertjies terwyl ouers na Ivor luister.
Bespreek nou by Riana in die kerkkantoor - 0651029799 (whatsapp of bel)
epos: [email protected]
20/05/2026
Pinkster - vanaand se tema:
Dit gaan nie oor my nie
19:00
19/05/2026
Vanaand se Pinksterdiens tema is:
Genade wat jou staande hou
18/05/2026
Pinkster: Vanaand se tema is…
Wees heilig, want Ek is heilig
18/05/2026
Kom gerus na die Pinkster aanddienste wat vanaand begin om 19:00.
18/05/2026
Pinkster Sondag se tema was Die liefde van God is in ons harte uitgestort.
14/05/2026
Met Hemelvaart herdenk ons die dag toe Jesus opgevaar het na die hemel — ’n herinnering dat ons hoop en geloof altyd in Hom geanker bly. ✨
Mag hierdie Hemelvaartsdag vir elkeen ’n tyd van vrede, dankbaarheid en nuwe vertroue wees. 🙏
Geseënde Hemelvaartsdag van ons by NG Kerk Rynfield.
13/05/2026
Hierdie Donderdag vier ons Hemelvaartdag — ’n herinnering aan Jesus se hemelvaart en die hoop wat ons in Hom het ✨
Ons nooi jou en jou familie om saam met ons die diens by te woon op:
📅 Donderdag, 14 Mei 2026
📍NG Kerk Rynfield Benoni
Kom beleef ’n aand van aanbidding, geloof en saamwees. Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom 🌿
12/05/2026
Hierdie naweek se Damestee was gevul met mooi oomblikke, opregte gesprekke en kosbare saamwees 🌷
Dankie aan elke dame wat deel was van die oggend en saam herinneringe geskep het.
’n Spesiale dankie aan Marlee van der Merwe vir haar bemoedigende boodskap en die manier waarop sy elkeen aangeraak het. ✨
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
Benoni
1501
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 13:00 |
| Tuesday | 08:00 - 13:00 |
| Wednesday | 08:00 - 13:00 |
| Thursday | 08:00 - 13:00 |
| Friday | 08:00 - 13:00 |
| Sunday | 08:00 - 10:00 |