Augrabies 273 ROUND TABLE
Non - profit Organisation
03/06/2026
Winter's bite is real. Help us help those in need during the icy months ahead!
🎧 On 3 June 2026, join OFM from 6am to 6pm for The BIG Cover Up
🎯 Goal: R200 000 for older people and children
💸 Donate R100 or more
Find details here: https://bit.ly/BigCoverUp26
15/05/2026
Noordkaap area voorsitter besoek Augrabies 273 ROUND TABLE
The year 2025....
The highest high....
From induction dinners,
Attending the 75th AGM in Belgium for an unbelievable experience,
Wintercon at Augrabies 273,
Tri Area at Aldam,
LSK rally bar,
Chris Steyn bar,
Augrabies Ouetehuis Project,
Augrabies Haasdas Winter knights,
OFM Big cover up,
273 year end function....
29/04/2026
2026 Induction Dinner te Red Ox
Ons Nuwe Voorsitter vir 2026/2027
Riaan Von Waltzleben
Baie geluk Riaan ons wens jou net die beste vir die jaar.....
Geluk ook aan LG Engels met tafelaar van die jaar trofee, Johan Kruger vir die wiele trofee en Charne Viljoen vir die tafelaarsvrou van die jaar.
Dan net dankie vir Coco Flower en Tent rent vir die dekor vir die spog aand....
23/04/2026
Hanno Francois Du Toit alle sterkte met ARTSA IRO Kanidaatskap, ons glo in jou ons mede Twinning Tafel, laat die vis vang trip loop soos jag trips, alle sterkte....
Vir al die manne op die pad sterkte en gaan groot....
09/04/2026
April meeting in progress....
19/03/2025
Ons hou lekker afskeid by die Weskus vir een van ons Tafellaars en en die social beker word sommer weer geruil.
19/03/2025
Die Noord-Kaap Voorsitter kom kuier bietjie in Augrabies.
19/03/2025
Die social beker word geruil!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Augrabies