Young Hearts Rugby Football Club
Young Hearts RVK is 'n amateur rugbyspan in die Grootuitdaag Kompetisie van die Boland Rugby Unie.
11/06/2026
π₯ ROUND 2 LOADING π₯
The first round laid the foundation β now the real battle continues.
Our Young Hearts warriors take the field once again in the Boland Grand Challenge West Coast, carrying the pride of our community.
We need every voice, every cheer, and every supporter behind the Team.
π’ Bring your family, bring your friends, and let's fill the sidelines with black and gold!
ππ€ One Club. One Family. One Heartbeat.
01/06/2026
28/05/2026
*We go again this week*
Ons is tuis by die Grafkelder. Kom support die manne in die ππ€
Pensioners gratis met bewys.
16/05/2026
Young Hearts v Piketberg - 09 Mei 2026
13/05/2026
NEEM ASB KENNIS
11/05/2026
βΌοΈβΌοΈ Met liefde vir die ππ€
10/05/2026
Spreuke 35: 26,
*As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde*
ππ€
09/05/2026
Young HeartsβΌοΈ
Deesdae speel almal rugby op social media, maar sedert die eerste game wat ek vir YOUNG HEARTS RFC ππ€ gespeel het, speel ons ons rugby waar dit saak maak op die veld.ποΈ
Kom ons hou dit so en wys vir die hele Boland hoe βn span lyk wat ander completely kan overrun.π―π
Ons speel as βn span wat deur God saamgebind is π«,en dit wys elke keer wanneer ons op die veld stap.π―
Aan ons supportersππ€: Dankie vir elke skree en elke aanmoediging langs die kantlyn. Julle maak βn groter verskil as wat julle besefβ€οΈ. Sonder julle sou ons nie die kuste β°οΈkon laat sak op DIE GRAFKELDER nieπ.
PSALM 23:4ππ½
Al gaan ek ook in βn dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my; U stok en U staf die vertroos my.
Bemoediging deur: Bruceton Ranck (3de Span Onder Kaptein)ππ€
05/05/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Pella Sportground, Mainroad
Atlantis
7348