VLU Alldays
Vroue Landbou Unie Alldays Tak
08/04/2026
Al wat 'n vrou soms nodig het, is 'n koppie βοΈ en Tien Miljoen rand
Vergadering 12 Maart - Ross Thomsaal
Produk van die jaar - KoffieβοΈπ€ Vlu Noord Koraalstreek
04/03/2026
Deel 3
31ste Vlu Noord Koraalstreek Konferensie
Artikels is die hartklop van VLU en dames het erkenning ontvang vir harde werk. Die Alldays Dames vaar baie goed, ons is trots op elkeen wat artikels ingeskryf het en pryse ontvang het
Konferensie Artikels
Blomme - Handvlyt
Rhoda Ives 1ste plek
NoΓ«l De Klerk 2de plek
Borduurmasjien -Kersfees tafelloper
Marinda Conroy 1ste plek
Breiwerk - Stel van drie mandjies
Rhenia Gallon 3 de plek
Fotografie - Vetplante
Saartjie Janse Van Rensburg 2de plek
Gebak - Choux poffertjies
Sanet Meyer 2de plek
Lekkers - Gesoute Karamel Fudge
Sanet Meyer 2de plek
Handvlyt - Kreatiewe Gliserien seep
Masjienwerk - Maxi dagrok
Rhenia Gallon 1ste plek
Marinda Conroy 3de plek
Preservering - Kerrie boontjies
Sanet Meyer - 1ste plek
Skryfkuns - Hier sit ek/ons in die donker
Carike McKinnon 2de plek
Alldays Tak - Verdienstelikheid Trofee
Beste Takalbum
Kongres Artikels
Breiwerk- drie opgestopte, oorgetrekte hangers
Annelie Venter 3de plek
Handborduur - 3D houer met deksel
Rhenia Gallon 1ste plek
Handvlyt - Batik Tafelloper
Rhoda Ives 1ste plek
Lekkers - Gegeurde Sjokoladetruffels
Saartjie Janse Van Rensburg 2de plek
04/03/2026
Deel 2
Tydens die 31ste Vlu Noord Koraalstreek Konferensie het Susan Coetzer opgetree as Geleentheidspreker. Al die "koeke" en "terte" het haar baie geniet. WΓ‘t 'n dag, wat ons vir altyd sal onthou β₯οΈπππͺ
04/03/2026
Deel 1
Een keer elke 11 jaar kry elke tak 'n b***t om uit te hang en hΓ©t ons uitgehang! Alldays Tak π onder druk gevorm en wat 'n dag - Vlu Noord Koraalstreek se 31ste Konferensie gehou op 28 Februarie @ Drukgang Vivo
Dankie aan elkeen wat die dag met ons gedeel het in die β₯οΈ van die Bosveld waar Luiperdmotief 'n kleur is! Dankie aan Isis Decor dat julle ons prentjies in werklikheid omskep het met pragtige dekor. Dankie aan Leon en Vivia Bezuidenhout vir die baie lekker kos
21/02/2026
Oor 'n week verwelkom VLU Alldays almal by die 31ste Koraalstreek Konferensie πΎπΎ with Vlu Noord Koraalstreek
18/02/2026
Februarie vergadering - Omhels jou Uniekheid
πΎπ©΅ Ons kuier saam vir die eerste keer die jaar - lag, kuier, eet lekker, leer iets nuut en beplan hard aan die Konferensie! π©΅πΎwith Vlu Noord Koraalstreek VLU NOORD
With Vlu Noord Koraalstreek....2 weke!
12/02/2026
12/01/2026
Baie dankie vir almal wat ons St. Helenabaai kompetisie ondersteun het ons waardeer julle ondersteuning opreg π©΅
Die trekking is gedoen op 8 Januarie 2026 om 17:00.......
Baie geluk aan die wenner met kaartjie nr 80
SANET MEYER πΎ
Geniet jou vakansie aan die mooie Weskus! π
06/01/2026
Laaste Kans....Koop daai kaartjie π€©
β¨ποΈ ST HELENABAAI KOMPETISIE ποΈβ¨
Wil jy wegkom na die pragtige Weskus?
Staan βn kans om βn week se verblyf te wen in βn vakansiehuis β βn 3-slaapkamer selfsorg eenheid in St Helenabaai! πβοΈ
π Prys: 1 week se verblyf
π Wanneer: Bespreekbaar enige tyd van Januarie 2026 tot 31 Desember 2026 (onderhewig aan beskikbaarheid)
π Kaartjie prys: R100 per inskrywing
π Hoe om in te skryf:
1. Betaal R100 in die bankrekening en gebruik jou naam en van as verwysing.
2. Stuur jou bewys van betaling via WhatsApp na 065 256 3298.
π Wenner word aangekondig op 8 Januarie 2026! π
Moenie hierdie kans misloop nie β die Weskus wag vir jou! π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the hotel
Website
Address
Alldays
0909