Ons Winkel Riversdal
Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA. Beskerm jouself.
Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente. Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Pe
15/06/2026
Ons Winkel Riversdal is oop môre vanaf 8:30 tot 1 uur!
Kom maak gerus 'n draai!
12/06/2026
Beskikbaar by Ons Winkel Riversdal!❤️
Daar is nog vele meer pragtige winters items!🧡
📍Robertsonstraat 6, Riversdal (oorkant
Shoprite)
☎️Anna-Marie 083 704 9917 (WhatsApp)
11/06/2026
Elke kind verdien die geleentheid om sy of haar volle potensiaal te bereik. Daarom bly gehalte-onderwys een van die belangrikste beleggings wat ons in die toekoms van ons gemeenskappe kan maak.
Hannes Noëth van Solidariteit Helpende Hand glo dat sterk skole en toegewyde opvoeders die fondament lê vir 'n geslag wat met selfvertroue, vaardighede en hoop die toekoms kan aanpak.
Sluit op 23 Junie by die Toekomsberaad aan en op 24 en 25 Junie by die SOS-Kongres, waar ons saam d**k oor die uitdagings en geleenthede wat vir Afrikaanse onderwys voorlê.
Registreer hier: www.soskongres.com
09/06/2026
Altyd iets vir almal by Ons Winkel Riversdal!
Kom kry jou "iets" vandag!
Dis my winkel
Dis jou winkel
Dis Ons Winkel!
📍Robertsonstraat 6, Riversdal
(regoorkant Shoprite)
☎️Anna-Marie 083 704 9917 ( WhatsApp)
30/05/2026
28/05/2026
𝗪𝗮𝗮𝗿 𝘄𝗲𝗿𝗸𝘀𝘆𝗻 𝗸𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀 𝘀𝗲 𝘁𝗼𝗲𝗸𝗼𝗺𝘀 𝘃𝗼𝗿𝗺
Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging
"Solidariteit Helpende Hand se dienslewering en roeping is gegrond op die beginsel van werksyn bo welsyn. Hierdie uitgangspunt bepaal hoe ons elke dag in gemeenskappe werk – diensbaar, verantwoordelik en roepingsgedrewe, met die oog op ’n vrye en vervulde toekoms. Werksyn word sigbaar wanneer mense hulself nie as slagoffers of passiewe ontvang-ers van hulp sien nie, maar as aktiewe deelnemers in hul eie ontwikkeling. Dit is ’n ingesteldheid van saam bou, saam dra en saam groei. Ware, volhoubare gemeenskapsontwikkeling lê nie in blote voorsiening nie, maar daarin om mense toe te rus, te aktiveer en te bemagtig om hul rol met waardigheid te vervul..."
Lees meer: https://juignuus.co.za/waar-werksyn-kinders-se-toekoms-vorm/
28/05/2026
Wees die oplossing. Wees 𝗛𝗢𝗡𝗚𝗘𝗥 vir 𝗛𝗢𝗢𝗣!
https://helpendehand.co.za/wereldhongerdag/
28 Mei is 𝗪ê𝗿𝗲𝗹𝗱𝗵𝗼𝗻𝗴𝗲𝗿𝗱𝗮𝗴 en vanjaar daag ons jou uit om 𝗛𝗢𝗡𝗚𝗘𝗥 te wees vir 𝗛𝗢𝗢𝗣.
Helpende Hand voed daagliks ongeveer
𝟴 𝟱𝟬𝟬 𝗯𝗲𝗵𝗼𝗲𝗳𝘁𝗶𝗴𝗲 𝗸𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀 Ons kan egter net daarmee volhou as gemeenskappe hande vat om kinders se welstand te bevorder en hoop vir die toekoms te skep.
Ons beklemtoon egter nie net voedselnood nie, maar ook gemeenskappe se behoefte aan onder meer maatskaplike en geestelike hoop.
Wees die 𝗛𝗮𝗻𝗱 wat 𝗛𝗼𝗻𝗴𝗲𝗿 is om 𝗛𝗼𝗼𝗽 te skep.
27/05/2026
Dit vat gemeenskapskrag: uit die gemeenskap, deur die gemeenskap, vir die gemeenskap. Gaan jy help? Raak betrokke: https://form.jotform.com/260701525119046
27/05/2026
Wêreldhongerdag | ‘Tyd om saam te staan’ - Maroela Media “Ons weet tye is nou moeilik. Daar is verskriklik baie nood, en dit is juis nou tyd dat gemeenskappe saamstaan. Jy kan nie nou alleen op jou hopie gaan sit nie. Ons moet ons hopies saamspan – verligting gebeur nie in afsondering nie.”
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Address
6 Robertson Street
Abaqulusi
6670
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 17:00 |
| Tuesday | 08:30 - 17:00 |
| Wednesday | 08:30 - 17:00 |
| Thursday | 08:30 - 17:00 |
| Friday | 08:30 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |