NSIW
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NSIW, Graphic designer, Bucharest.
06/03/2023
06/03/2023
Multitasking by my gunsteling plek!
Heinz Hair & Beauty Salon dis altyd vir my heerlik om by julle te kuier. Ek kan ontspan terwyl ek bitter baie werk gedoen kry en dan stap ek hier uit met STUNNING hare!!
Dankie vir die kleur Penny en die vars nuwe, baie korter sny, Riaan!
Skakel hulle gerus vir 'n afspraak: 021 981 8213
Hier kom jy nie net vir 'n sny of kleur nie. Die personeel gee individuele aandag aan jou en versorg jou hare asof dit hul eie is.
06/03/2023
21 weke en 'n bietjie...
Meisie liefste, jy groei so mooi!
Jip, dit raak al moeiliker om my tone af te droog of om veters vas te maak. Part of the job!! 🤰🏼
Al is alles vreemd vir my liggaam, geniet ek elke oomblik van hierdie pensie!
Ek kom pas agter die vorige foto was ook met die klere. Dis nou die amptelike boepie outie. 🫡
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Bucharest