ACK Pukekohe

ACK Pukekohe

Share

Serving God in New Zealand with a focus on the Afrikaans speaking community.

28/05/2026

U word hartlik uitgenooi na Sondag se Erediens.
Hierdie Sondag bring Ds. Shawn Will vir ons die volgende tema van ons nuwe preekreeks getitel: "In die Geloof"
"6. Geloof wat volhard in Wag"
Sluit gerus aan en volg saam in hierdie nuwe preekreeks.
ACK Pukekohe is nie gekoppel aan 'n spesifieke denominasie nie, alle Christen gelowiges is welkom.
Sien julle daar om 6nm

21/05/2026

Pinksterdiens (4) Donderdag

Prediker: Ds. Shawn Will

20/05/2026

Pinksterdiens (3) Woensdag

Prediker:
Ds. Shawn Will

18/05/2026

U word hartlik uitgenooi na ACK Howick en Pukekohe se Pinkster dienste.

Neem asseblief kennis van die volgende belangrike informasie:

Maandag 18 Mei en Dinsdag 19 Mei om 19:00 by Lady Star of the Sea personeelkamer.

Woensdag 20 Mei - Vrydag 22 Mei om 19:00 by St James.

Ons wil u graag inlig oor die reëlings rondom die uitsendings van die dienste vir hierdie week:

• Maandag en Dinsdag (Howick): Hierdie dienste sal ongelukkig nie regstreeks uitgesaai word nie. Ons sal egter die opnames doen en dit so gou as moontlik op YouTube laai sodat u dit steeds later kan kyk indien u nie die dienste fisies kan bywoon nie.
• Woensdag - Vrydag (Pukekohe): Hierdie dienste sal wel regstreeks (live) uitgesaai word vir almal wat van die huis af inskakel.

Hoop om almal daar te sien.

17/05/2026

Skriflesing:
Lukas 17:11-19

Prediker:
Ds. Shawn Will

16/05/2026

U word hartlik uitgenooi na Sondag se Erediens.
Hierdie Sondag bring Ds. Shawn Will vir ons die volgende tema van ons nuwe preekreeks getitel: "In die Geloof"
"4. Geloof wat terugkeer na Christus"
Sluit gerus aan en volg saam in hierdie nuwe preekreeks.
ACK Pukekohe is nie gekoppel aan 'n spesifieke denominasie nie, alle Christen gelowiges is welkom.
Sien julle daar om 6nm.

14/05/2026

ACK Howick & Pukekohe Hemelvaart Erediens

Prediker: Ds. Shawn Will

10/05/2026

Skriflesing:
Markus 5:25-34

Prediker:
Ds. Shawn Will

08/05/2026

U word hartlik uitgenooi na Sondag se Erediens.
Hierdie Sondag bring Ds. Shawn Will vir ons die volgende tema van ons nuwe preekreeks getitel: "In die Geloof"
"3. Geloof wat Volhard"
Sluit gerus aan en volg saam in hierdie nuwe preekreeks.
ACK Pukekohe is nie gekoppel aan 'n spesifieke denominasie nie, alle Christen gelowiges is welkom.
Sien julle daar om 6nm.

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Auckland?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address

St James, 30 West Street
Auckland