Dis Mos De Jager
food, plats and meat.
26/05/2026
Lekker lam by Windhoek se eie Boeremark stalletjie 2.
29/04/2026
Saterdag 2 Mei
Windhoek se eie Boeremark
Stalletjie 1&2
Heerlike lam
Pragtige plante
Ons wag vir julle....
30/01/2026
Ons is more weer by Windhoek se eie Boeremark by stalletjie 1&2. Heerlike lam en iets vir jou tuin.
👋Dis weer die 31ste👋 Januarie Boeremarktyd!! Ons bring weer mooi plante en heerlike vleis.
03/01/2026
28/11/2025
More is ons laaste Boeremark vir 2025
By die skougronde, stalletjie 1&2 van 8:00 tot 13:00.
29/10/2025
Boeremarktyd
1 November
Stalletjie 1 & 2
Kom kry 'n heerlike lamsvleisie en pragtige plante.
Baie dankie aan elke persoon wat die naweek 'n draai by ons stalletjie gemaak het. Ons sien julle weer die 1ste November.
11/10/2025
08/10/2025
Ons is die 11de Oktober weer by Windhoek Boeremark.
Stalletjie 1&2.
Mooi plante en lekker lamsvleis.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Windhoek Rural