Plot Makalani
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Plot Makalani, Farm, Plot 480/15, Ludwigshafen, Tsumeb.
22/11/2021
Lusern te koop
N$120 per Baal excl VAT
Ronde bale
Weeg +-20kg
Beskikbaar in Tsumeb
Kontak
Makalani Irrigation
Of Plot Makalani
067-222015/4
067-222173
0816047958
Vir verder besonderhede
08/03/2021
Te Koop by Makalani Irrigation & Pumps in Tsumeb.
Lusern N$50.00 per baal.
Mix N$40.00 per baal.
Ronde bale. Weeg +- 23kg per baal.
Skakel 067-222015/222173
vir verdere navraag
19/02/2021
Peer Avo's N$60.00 per kg
Cocktail Avo's N$70.00 per kg
Pepperdew N$50.00 per kg
Suurlemoene N$30.00 per sakkie +-3kg
Beskikbaar by Makalani Irrigation & Pumps Tsumeb.
Tel: 067-222015
20/10/2020
Lusern te koop.
N$100.00 per baal.
Bale weeg +- 25kg
Beskikbaar in Tsumeb by Makalani Irrigation & Pumps
Kontak 067-222015/222173
18/11/2019
Ons eerste vars tuin groente is reg om winkel toe te gaan. Te koop by Makalani Irrigation
15/11/2019
Baaltyd op die plot...ons vorder goed al is dit vrek warm.
12/11/2019
Mooiste hoender in die land
12/11/2019
Waterlemoene en spanspek maak ook al blomme. Ons was bietjie laat met die plantery maar so leer mens....
12/11/2019
Ons groente tuin vorder mooi. Alles begin nou dra en groot word. Een van die dae gaan ons begin pluk. Harde werk ,maar dis lekker om jou hande werk so sien.
12/11/2019
Ons het nuwe borde op gesit by die pad se hek. Nou lyk dit al te mooi
08/11/2019
My goedtjies wat in Windhoek verkoop word
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Plot 480/15, Ludwigshafen
Tsumeb
9000