Little Readers Outjo

Little Readers Outjo

Share

Little Readers offers reading support to preschool and primary school learners, in both English & Afr

14/06/2026
09/06/2026

Raindrops are falling all over the town,
But no rainy weekend can keep a reader down!
With an A hop here and a B hop there,
They're splashing through the alphabet everywhere!

So wrap up warm and stay out of the storm,
With a cozy blanket to keep you warm.
It’s the perfect time to find a nook,
And cuddle up tight with your favorite book!

22/05/2026

WIL JY HÊ JOU KIND MOET HIERDIE TERMYN VERLIEF RAAK OP LEES?

• Wil jy hê jou kind moet met meer selfvertroue lees?
• Sukkel lees nog bietjie en wil julle ekstra ondersteuning hê?
• Of droom jy daarvan dat jou kind sommer self ‘n boek optel en geniet? 💛

By Little Readers help ons kinders om:
🌟 verlief te raak op stories
🌟 met begrip te lees
🌟 selfvertroue te bou
🌟 lees as iets lekker en opwindend te ervaar

Elke kind kan leer lees — soms het hulle net die regte begeleiding, geduld en aanmoediging nodig. 📖✨

Maak hierdie termyn die een waar lees nie meer ‘n frustrasie is nie… maar ‘n avontuur. 🌈

💌 Kontak my gerus vir meer inligting of om jou plekkie te bespreek.

📞081 424 4724

07/05/2026

We teach kids from 3 years old to READ and to LOVE it!

To find out more, visit www.littlereaders.co.za

20/04/2026

Hier by Little Readers leer ons deur speel, Met lag en met vreugde wat niemand kan steel. Selfs die alfabet-vliegies stem saam met ’n gons, Vandag is daar net glimlaggies hier by ons!

Hulle d**k dalk hulle is vinnig en woel in die lug, Maar ons vlieëplakke is blitsig en glad nie meer skug. Vandag staan daardie vliegies glad nie ’n kans, Terwyl ons die letters laat rammel en dans!

Want your school to be the top-listed School/college in Outjo?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Outjo