MacPac Namibia
Super MacPac fish with confidence
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=3391722524422544&id=100007544882398&mibextid=2JQ9oc
24/09/2023
13/07/2023
Wat 'n baie lekker naweek by die dam. Ons het weer gehengel met die nuwe Bombooster voer en dis tog so lekker om te weet almal gaan vis vang, dis net hoe goed die voer saam gestel is. Uitstekkende kleur en geur, presies wat die vis soek. Dankie aan almal wat die naweek saam met ons dit geniet het, dit was so lekker ons vergeet van die bitter koue. Bomb booster van Super MacPac.
05/07/2023
Na harde werk en baie toetse het ons die uitstekende voer op die mark wat reeds groot sukses behaal het. Die voer is getoets hier in Namibia en in SA. Super MacPac besit twee soorte, die gewone voer en die Bomb Booster voer. Dis van top gehalte en kan dit met liefde vir enige persoon wat lekker wil hengel aanbeveel. Ek wil ook net dankie sĂȘ aan ons borge wat net so hard gewerk het, baie dankie dat ons deel kan wees in die sukses van die uitstekende voer. Super MacPac fishing with confidence.
Nuwe Bombooster voer
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Mariental
9000