Pronk Ponie
So 'n bietjie bederf ver van die huis af! Dis lekker om ons taal te kan praat, maar beter om dit op
26/05/2023
Waneer die prinkie pronkas proon, pront die proona prinkas. Prank daai prink, met n paar Pronk Ponies! Beskikbaar waar daar biltong is! Hou jou ore mooi en jou kieste vol!
The Biltong and Jerky Shop Kenmore
The Biltong & Jerky Shop Enoggera
The Biltong and Jerky Shop Sumner
17/08/2022
Sit daai babba rolle in n pronk pakkie! Nou beskikbaar by
20/04/2022
Hardeg*t word sagte g*t!! Brandboud sonder die brand-hand!
Vir die oortjies wat bietjie oopgemaak moet word!
20/04/2022
Beskuit jouself!!! Lekker groot beskuit blikke nou weer beskikbaar by
Die winter is oppad! Maak seker daai beskuit bly vars!
20/04/2022
Zoo cookie magnete....want n mens se yskas hoef nie kaal te wees nie!
20/04/2022
Maak nie saak hoe eenvoudig die spys en drank is nie....bedien dit op so n mooi skinkbord en jou gaste sal bederf voel!
Hout met "foodgrade" epoxy resin. Aai, maar dis lekker om mooi te maak!
10/04/2022
Nog n paar lekker tafel produkte om n mens se tafel beterder te laat voel en te laat lyk!
Tea Towels - $15
Tafeldoek met 8 Servette - $40
Kontak my gerus by 0492850766 of per epos by [email protected].
10/04/2022
Trek vir jou tafel n onderbaaidjie an met ons "Altyd Dankbaar" windpomp table runners!
$15 elk. Kontak my gerus by 0492850766 of epos by [email protected].
06/04/2022
Bielie van die bosveld! Lekker een Hoskie! Pronk daai h**p!
06/04/2022
Dankbaar vir die mense in ons lewe! Mooiste mens pronk met haar h**pie.
30/03/2022
Nog 'n "Custom Job" vir n 12 jarige se verjaarsdag.
Lekker man!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Brisbane, QLD
4037