Hart-n-Bos Pub & Grill Bela Bela, Warmbaths Video December 7, 2020, 10:49pm

Videos by Hart-n-Bos Pub & Grill Bela Bela in Warmbaths. Hart-n-Bos Pub & Grill in die hartjie van Bela Bela waar almal hanteer word soos familie met 'n verskeidenheid van verskillende Musiek,drankies en heerlike kos.

Other Hart-n-Bos Pub & Grill Bela Bela videos

Ek moes al iets gepost het,maar was net eina om te doen.Vir die wat nie weet nie Hart-n-Bos het in Februarie afgebrand!Ek gaan julle updates gee van die vordering van die herbou.Dankie aan almal wat ons ondersteun het en my nou nog help en bystaan!!!Vandag het hulle begin skoonmaak.

Van die Hart-n-Bos personnel wat n foto geleentheid saam met Piet Pompies gekry het.

Baie dankie aan almal wat Hart-n-Bos Saterdag ondersteun het en die aand moontlik gemaak het.Dit was n reuse sukses!!!Dankie aan my personnel wat so hard gewerk het.Spesiale dankie aan Piet Pompies vir die fantastiese optrede en vir Rihaan vir die klank.Almal het lekker gekuier,gedans en gelag.Ons het dit regtig baie geniet!Ek sien baie uit na ons volgende kuier saam met julle by Hart-n-Bos!!!

P C