Dairyvale Distributors trading as Peacan Slaghuis

To treat all our customers honestly, respectfull, friendly and swiftly at all times. Also to supply and deliver quality products at the best possible price

Suppliers of fresh A grade meat products for personal and corporate use.

05/03/2013

Wees asb op die uitkyk vir nuwe verwikkelinge en produkte wat binnekort hier sal verskyn , geniet die res van die week en stuur gerus enige navra aan [email protected] of kontak ons hoofkantoor .

24/01/2013

Dairyvale Distributors kuier more lekker saam met Gourdrand se Gr R maatjies en bederf hulle met n lekker kouer roomys in die hitte, more voorspel weer sulke warm weer soos vandag.

22/01/2013

Dairyvale Distributors verskaf ook nou Alkohol Roomys aan Springbok Liquirs Store, Boksburg, , en Creamburi Roomys maak n draai op Mikes Kitchen Westwood se spyskaart, ,

22/01/2013

Bestellings kan nou geplaas word vir maandeinde, die wat reeds bestellings geplaas het sal binnekort dit ontvang, dankie vir jul getroue ondersteuning.

15/01/2013

Deel so bietjie wat in jou area aangaan, is daar enige feeste, funksies en of Sport en skool funksies waar daar stalletjies te huur is in en om jou omgewing, laat so bietjie van jou hoor, wees asseblief duidelik met details, van waar jy is en waar daar geleentheid tot stalletjies is asook datums, dan sien jy ons heel moontlik daar, ons wil graag die jaarbeplanning doen en wil julle intekenare op die Facebook blad ook akkomodeer en julle ondersteun.

15/01/2013

Goeie naand aan elkeen hier op ons Blad, ek wil so graag meer van jule hoor, kom ons kyk wie eet nie net lekker roomys nie maar wie gesels lekker saam ook, lekker aand vir almal sien uit daarna om van julle te hoor , weereens n hartlike Welkom aan die nuwe volgers hou jou oog gereeld op die blad van
Dairyvale Distributors om eerste al die nuus te kry .

14/01/2013

BAIE WELKOM AAN ELKE PESOON OP ONS FACEBOOK BLAD, TE DANKE AAN ELKEN VAN JULLE HET ONS NOU AL AMPER DIE 80 MERK BEHAAL.

14/01/2013

Dairyvale Distributors trading as Peacan Slaghuis

Onthou die nuwe toevoeging tot ons SORBET reeks - Cream Crazy. Beskikbaar in 5 liter Emmers en 500ml houertjies in die volgende geure - Vanilla, Vanilla en Strawberry , Vanilla en Chocolate, Neopolitan, Rasberry Ripple, en Banana Rasberry! Pryse: 5 Liter x R42 - 500ml x R10 en of R185 per boks van 24!!!

To treat all our customers honestly, respectfull, friendly and swiftly at all times. Also to supply and deliver quality products at the best possible price

12/01/2013

Dairyvale Distributoers bied nou geleentheid aan al ons skoolkinders om ons produk vir entrepeneursdag te herverkoop en groot winste te maak, kontak anloette vir verdere inligting op [email protected] massa bestellings kan ook gemaak word as skoolinsamelings en deel vorm van u kind se entepeneurspoging. Debutante van Hoërskole , liefdadigheidsorganisasies is welkom om navrae te rig.

04/01/2013

Nuwe Geure Van Pedro Alcoholic roomys ! Nou beskikbaar in Wisky/ Brandy en Springbokkies saam met die ander geure van Amarula, Kalua, Nachtmuzic, Melktertjies bly die n lekker nagereg nou sleg R75 vir 10 Spring terwyl voorraad hou !

04/01/2013

Cream Crazy 5L Emmers R42 in geure
Vanilla, Vanilla en Strawberry , Vanilla en Chocolate, Neopolitan, Rasberry Ripple, en Banana Rasberry

04/01/2013

Sorbet Roomys 500ml Tubs nou beskikbaar in geure Vanilla, Vanilla en Strawberry , Vanilla en Chocolate, Neopolitan, Blueberry, Rasberry Ripple, en Banana Rasberry R10 elk en of R185 per boks van 24

04/01/2013

Dairyvale wens elke een n Voorspoedige Nuwe jaar vir 2013 toe alles wat mooi is vir julle x

28/12/2012

Goeie nuus ! Alkohol roomys nou beskikbaar in Springbokkies, Wisky en ook Brandy , dis nie al goeie nuus nie ook n spesiale aanbiedingsprys van R75 teen die ou prys van R99.18! net so voor Nuwejaar is die beslis goeie nuus saam met die verlaging van pertolpryse.....

24/12/2012

n Baie geseende Kerstyd word al ons Kliente , bestuur en Personeel toegewens geniet die tyd saam julle familie en vriende ###

20/12/2012

oosrand daar is nog pasteie en Roomys van alle geure beskikbaar in Boksburg indien julle belangstel asb laat n boodskap hierso of kontak my per e pos asb [email protected]

20/12/2012

n Geseende dag word ons Bestuurder en Eienaar toegewens op haar verjaarsdag, mag die Here jou Baie jare spaar en Seen met Gesodheid, Geluk, Vreugde, mag jy die wonderlike mens en persoon bly wat jy is ###x Liefde OOsrand ###

18/12/2012

Hi julle neem assbeblief kennis dat my bbm af is vir n tydjie, kontak die oosrand navrae asb telefonies deur en of e pos [email protected] dankie anloette

13/12/2012

Goeie more jule mag elkeen van julle n Fantamagoriese super gaiskopdaggie he ### Die Bestellings van die oosrand sal ongeveer 4 uur beskikbaar wees in Jansen Park indien daar nog is wat wil bestel , stuur gerus deur na [email protected] vir die oosrand andersins kontak ons hoofkantoor vir die Vaaldirhoek Meyerton ens. alle ander areas asb laat weet van julle as ons nognie by julle uitgekom het nie.

11/12/2012

Om vir julle te wys volgense die statistieke van die blad het ons mense in verskeie dele wat nou al kom loer het na ons blad,

13 Johannesburg, Gauteng, South Africa
9 Boksburg, Gauteng, South Africa
5 Pretoria, Gauteng, South Africa
5 Vereeniging, Gauteng, South Africa
3 Springs, Gauteng, South Africa
3 Carletonville, Gauteng, South Africa
2 Centurion, Gauteng, South Africa
2 Thabazimbi, Limpopo, South Africa
2 Krugersdorp, Gauteng, South Africa
1 Witpoortjie, Gauteng, South Africa
1 Ermelo, Mpumalanga, South Africa
1 Aliwal North, Eastern Cape, South Africa
1 Strand, Western Cape, South Africa
1 Vanderbijlpark, Gauteng, South Africa
1 Ballitoville, KwaZulu-Natal, South Africa
1 Middelburg, Mpumalanga, South Africa
1 Cape Town, Western Cape, South Africa
1 Cadzand, Zeeland, Netherlands

1

Rustenburg, North-West, South Africa

1

IJzendijke, Zeeland, Netherlands

08/12/2012

Onthou dat bestellings enige tyd geplaas kan word selfs gedurende Desember, tog raai ons u aan om vroegtydig te bestel.

30/11/2012

Dairyvale Distributors trading as Peacan Slaghuis's cover photo

29/11/2012

kan een van die vaaldriehoek mensies asb vir my laat weet of julle verby Vaalpark gaan, presies Volta nr 16

28/11/2012

Dairyvale Distributors trading as Peacan Slaghuis

Baie opgewonde oor Saterdag 1 Desember ! sien julle daar Pam Brink Laerskool Springs ... kontak gerus [email protected] vir meer inligting. Dit is alles vir n goeie doel .

To treat all our customers honestly, respectfull, friendly and swiftly at all times. Also to supply and deliver quality products at the best possible price

26/11/2012

Dairyvale Distributors trading as Peacan Slaghuis

More julle, Wat is jou gunstelling produk wat Dairyvale verskaf ? sien ons julle Saterdag 1 Desember komaan julle dit is vir n goeie doel. Share asb die link sodat al jou vriende dit kan sien, alle verkope wat op 1 Desember gemaak word, gaan n persentasie vir kossies vir behoeftige mense kom wees deel daaraan en Share, like en of comment hierop asb dit is nou die tyd, Wees deel van wees n Engel

To treat all our customers honestly, respectfull, friendly and swiftly at all times. Also to supply and deliver quality products at the best possible price

24/11/2012

Dairyvale Distributors trading as Peacan Slaghuis

Magpie baked range pies, now available in Steak and Kidney, Chicken and Mushroom,Pepper Steak, Steak Pie, Cornish, Beef Sausage Roll. 12 per box R117.50

To treat all our customers honestly, respectfull, friendly and swiftly at all times. Also to supply and deliver quality products at the best possible price

23/11/2012

Dit is interessant om te sien dat 58.1% wat ons blad besoek het vroue is en 41.6 % mans ,,,,, is dit omdat die manne miskien meer van Biltong hou? Wat is julle gevoel hieroor ?

21/11/2012

Onthou dat Dairyvale die dag by Pam Brink gaan bywoon kom ondersteun die dag asseblief dit is ten bate van minderbevooorregte mense , elke bydrae help en kan n verskil maak. dankie vir die van julle wat reeds bevestig het dat julle ons daar sal kom ondersteun.

19/11/2012

Wees n Engel met wit vlerke ….. ….. Ja , jy met die goeie hart.
N Beroep op elkeen wat sy eie Besigheidjie bedryf en of vir n maatskappy werk waar daar mense -mense betrokke is en nie net geldgierige wolwe nie, AsB kyk hierna.
Ek weet almal staan die tyd van die jaar met een of ander lys en n mens kanie almal help nie, tog KAN JY help om 700 minder bevoorregte kinders insluitend 65 gesinne in en rondom die Oosrand te help in samewerking met Radio Oosrand en Helpende Hande organisasie. Kom vorm deel van n groep mense wat omgee deur JOU UNIEKE EIE PRODUK te kom uitstal en te verkoop en slegs n bydrae van R100 te maak vir die gebruik van jou stalletjie, ten bate van Helpende hande se fonds om die kindertjies deur te dra in hule omstandighede en Kersfees vir hulle ook spesiaal te maak, terwyl soveel van ons gedurende daardie tyd op die strand lê en die mensies honger gaan slaap .
Op 1 Desember 2012 vanaf 10:00 tot 15:00 by Laerskool Pam Brink Springs hv Sarel Cilliers en Trichardt Straat Paul Krugersoord Springs. Toegang = JOU KEUSE !! Toiletwate, Kruideniersware, Skryfbehoeftes vir skool, Klere, Skooltasse en of selfs net n donasie, enige iets wat n kind in nood kan help. Die kostes om slegs een kind te help met skoolgoed vir een jaar beloop ongeveer R800, skoolklere uitgesluit. Ons eie mense in Suid –Afrika se behoefte raak net groter by die dag, kom asseblief en ondersteun ons deur n verskil te kan maak. Maaknie saak hoe groot of klein u bydrae nie, self so klein soos n boksie vuurhoutjies kan n kers aansteek , en daar sal lig wees, ipv donker……. Die dag se vermaak sal vir homself sorg deur kunstenaars soos Allan-T en Natalie wat sal optree en sorg vir die musiek , die besigtiging van Ou motors en Blink Motorfietse en Clubs , Potjiekos, kosstalletjies onder andere Rib Burgers Worsrolle, Creambury Roomys en natuurlik JOU UNIEKE PRODUK en nog vele meer! Ons is ook nog opsoek na BOBAAS MANNE wat vingerlek lekker Potjiekos Potte kan maak , miskien is dit nie n slegte idee as ons Biker manne en Clubs so bietjie in goeie gees soos altyd ons hierby kan onderteun nie? Sportclubs , Restaurante , enige iemand wat n pot kan roer kan deelneem! Die idee met die potjiekoskompetisie is om die potte per bord te verkoop en dan die winste ten bate van die Helpende hande projek aan te wend.
Kragpunte is beskikbaar bring slegs jou eie verlengingskoord, Tafels vir uitstal van jou produk en Sambreel of Sondakkie. MAAK SEKER DAT JY BAIE VOORRAAD HET ! En ook al jou bestaande ondersteuners saam. Radio Oosrand 93.9 adverteer elk dag 17:45 die geleentheid uit in sameewerking met Radio Sonder Grense en ook Jakaranda , loer gerus ook na hulle FB page onder events , dit bereik DUISENDE mense se ore! Dit is amper Kersfees en almal se harte is oop, komaan julle kom en ondersteun die dag, betrek almal wat jy ken , die is nie net n geleentheid om jou produk ten toon te stel nie maar hoofsaaklik om daardie kindertjies te help. Ons almal kani op be an angel wees nie, tog hier kan ons n verskil maak .
Kontak Gerus vir Anne by 082 6531832 [email protected] of Bbm 2929BCA1 vir enige verdure inligting om 2012 af te sluit met een GROOT suksesvolle dag.
Indien u nie die dag kan bywoon nie maar voel u wil n skenking maak in die vorm van n kruideniers is u welkom om dit by Wedza Straat Selcourt Springs te kom aflaai.
Ek hoop om al my vriendinne en vriende Familie en Kolegas daar te sien
DAIRYVALE GROETE / OOSRAND / ANLOETTE

19/11/2012

Creambury Roomys / Ice Cream
2L Tubs R23.50
Vanilla / Strawberry/Chocolate

5L Tubs R48.50
Vanilla / Strawberry/Chocolate

5 L Refill Box R46.50
Vanilla only

70 x 90 ml Soft Serve Ice Cream Lolly’s in sachet’s R150
Vanilla/Strawberry/Banana/Chocolate

10 L Soft Serve Machine mix
Vanilla R152.65 / Strawberry R153.75

10 x 90 ml Alcoholic Ice Cream 4% R99.18
Amarula / Kahlua / Melktertjie / Nachtmuzik

12 Baked Range Pies R117.50
Steak & Kidney / Chicken Mushroom/
Pepper Steak/ Steak /Cornish/ Beef Sausage Roll

18/11/2012

Dairyvale Distributors supply Creambury Ice Cream within the Vaal triangle and is currently expanding their distribution area to include the East Rand, Parys, Potchefstroom, Orkney, Klerksdorp, Fochville etc. We supply Ice cream and pies to shops, supermarkets and direct to the public. In addition we are a beverage wholesaler. You may purchase your Coke, Fanta etc. from us.

All ABI - beverages. From 1.25 l cases through to cans.
Creambury Ice Cream range. Soft serve ice cream and the alcoholic ice creams.
The Mag Pie, baked range of meat pies. Solid ice blocks in approx 20L plastic bags.

14/11/2012

Ons bediien ook die hele Vaal Driehoek• Kontak ons gerus vir die beste flinkste diens¤ Tel 0164224777 Wees asseblief so gaaf as om te noem dat u van die Fb advertensie gereageer het.

13/11/2012

Vandag het 3 dames my gevra of ons Roomyskoeke voorsien ....
Kom ons kyk wat is die aanvraag daarop Verkies jy n gebakte koek of n Roomys koek ? en as Creambury roomys in koeke voorsien word sal jy daarin belangstel ?

13/11/2012

Hi julle , wees asseblief so gaaf as om vir my jou e pos adres en Telefoon nommer te stuur en ook van watter area jy is, die baie kontakte op my Blackberry vries my foon en ek wil graag julle in groepe indeel, al is jy nie in Boksburg nie en jy het van ons Page gehou stuur asb jou details nogsteeds om op hoogte te bly , ons is binekort in jou area ook. Wees asseblief ook so gaaf as om vir my n kort beskrywing te stuur van wat jy doen en van waar jy van Creambury Roomys gehoor het.
Voel gerus om die besonderhede te inboks as jy nie dit graag vir almal ten toon wil stel nie asb baie dankie

13/11/2012

Hi julle , wees asseblief so gaaf as om vir my jou e pos adres te stuur en ook van watter area jy is, die kliente op my Blackberry vries my foon en ek wil graag julle in groepe indeel, al is jy nie in Boksburg nie en jy het van ons Page gehou stuur asb jou details nogsteeds om op hoogte te bly , ons is binekort in jou area ook.

Category

Products

Fresh Meat of any cuts , Meat hampers,Biltong, Droe wors, Chilli bites, Cold meats, Cheese, Souses, Spices, Garlic breads, Paptert, Fish , Eggs, Koeksisters Home made Biscuits , and a wide variety of frozen products and delicacy's is also available .

Telephone

Address


Vereeniging
1939
Other Butchers in Vereeniging (show all)
Beef n All Beef n All
2870 Chestnut Street Palm Springs Mafatsana
Vereeniging, 1984

We are based in Palm Springs, in the Vaal. 2870 Chestnut Street, Palm Springs For more info send a WhatsApp to 082 8200 325

Wholesale Meat Cash and Carry - Meyerton Wholesale Meat Cash and Carry - Meyerton
29C Loch Street, Meyerton
Vereeniging, 1960

A one stop shop for all your culinary needs. Pop in for a visit and check out our epic specials on fresh meat, organic fruit and veg as well as our famous hot food deli - all in one convenient place.

Gourmet Quality Foods Gourmet Quality Foods
14 Danie Craven Street, Unitaspark
Vereeniging, 1930

Gourmet Quality Foods is a premium supplier of Restaurant Quality Meats and Frozen Foods in Gauteng, delivering to your door for your convenience.

My SPAR Sharpeville My SPAR Sharpeville
9189 Seeiso Street
Vereeniging, 1828

We are a part of the community and community is like family. We strive to give you the highest quality produce, the freshest meats, and granny-approved baked goods, all at the right price, every day.

Van Der Merwe Slaghuis Van Der Merwe Slaghuis
Plot 142 Starling Street
Vereeniging, 1943

For Quality Meat Beef, Pork, Lamb...

Priscilla's Already baked pies Priscilla's Already baked pies
Vereeniging

The Crazy Deli FREE Delivery Pre Order weekly on Mon Min delivery order of R200.whatsapp your order to 0716115445 Pies at R13 each, burger pie at R20Mix from 14 and up.please note cheese prices can change without prior notice

GQF Recipes GQF Recipes
3 Bennie Osler Street, Unitaspark
Vereeniging, 1930

Wholesale suppliers of frozen meat products to the restaurant and catering industry.

Die Vyeboom Slaghuis Die Vyeboom Slaghuis
49 Rina Hoffman, Houtkop
Vereeniging, 1911

At our farm style butchery we strive to provide the public with high quality meat at affordable prices. To us our clients are family.

Pork u pine Pork u pine
244 Jude Street Meyerton
Vereeniging

We at ( pork u pine ) are an upcoming, slowly growing business that helps students and busy house holds get nice fresh pork as we freshly cut and deliver.