Loka Vaaldriehoek

Loka Vaaldriehoek

Comments

Love love love loka๐ŸŒผ๐ŸŒผ๐ŸŒผ๐ŸŒผ๐ŸŒผ๐ŸŒผ๐ŸŒผ๐ŸŒผ๐ŸŒผ
๐ŸŒทPerfect Match ๐ŸŒท

Loka Vaaldriehoek tops en Lief kopband
Hierdie Lief en Loka Vaaldriehoek kombinasie is net te mooi

Lief - kopbande
Loka Vaaldriehoek - Gin Tavel Bag
- Vellies
- Belt

Wat d**k julle dames?
๐Ÿ“ข๐Ÿ“ข๐Ÿ“ข Aan al my Loka kliรซnte: weens die betogings is ons as winkel-eienaars aangeraai om ons winkels te sluit vir die res van die dag. Loka Vaaldriehoek sal dus gesluit wees vir die res van die dag. Ek hou die situasie dop, en sal DADELIK laat weet sodra die winkel weer oop is. Bly veilig. Ons gesels gou weer ๐Ÿ“ข๐Ÿ“ข๐Ÿ“ข

Loka Vaaldriehoek
๐š‚๐š๐šž๐š—๐š—๐š’๐š—๐š ๐šœ๐š˜๐š˜๐šœ ๐šŠ๐š•๐š๐šข๐š!!

Classy ๐Ÿ‘œmeets jungle๐Ÿ‘ข

Oooo ๐Ÿ…›๐Ÿ…ž๐Ÿ…ฅ๐Ÿ…” die ๐•†๐•ƒ๐”พ๐”ธ sooo baie.

Loka Vaaldriehoek
@Vicky Brehem
Hi jy gaan jy van die baadjies aanhou,stel graag belang maar sal asb eers een wil pas
Nog een van die mooi mamma.
In haar Loka rokkie
Anandi Faber
Loka Vaaldriehoek
My 1 ste Loka toppie... Ek is verlief... Op hoe dit sit en hoe dit voel.

LOKA is an amazing clothing brand designed for all women. Clothes that can be worn every day and for any occasion. It is beautiful, comfortable, different, affordable and makes any women feel graceful, classy and elegant!

Operating as usual

27/11/2021

As die jaar tot 'n einde kom, maar nie Stellie se idees nie ๐ŸŒป๐ŸŒป๐ŸŒป

Is sonskyn in Mosselbaai na al die ๐ŸŒจโ›ˆ๐ŸŒจ en watse beter kleur as geel...... sonskyn geel!!

Blomme koop julle Mosterd leggings en rompe .... ons nuwe Alta toppie in wording in die Loka fabriek pas perfek daarby!!!

#lokaleggings
#altaTop
#LokaBellies
#lokaSneakers
#kleinkindersislekker

GEEL IS MY HAPPY COLOUR!!!โ˜€๏ธโ˜€๏ธโ˜€๏ธ

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 25/11/2021

Loka Vaaldriehoek se Black Friday Special hou aan tot Saterdag toe. Hou hierdie spasie dop vir lekker besparings ๐Ÿ‘€

โš˜Empire Rokkie: Was R499 Nou R200โš˜

FYNSKRIF:
๐Ÿ“Geen items sal op versoek uitgehou word nie
๐Ÿ“Geen omruilings
๐Ÿ“Slegs op beskikbare voorraad in winkel

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 25/11/2021

Loka Vaaldriehoek se Black Friday Special hou aan tot Saterdag toe. Hou hierdie spasie dop vir lekker besparings ๐Ÿ‘€

โš˜Nikki Top: Was R390 Nou R290โš˜

FYNSKRIF:
๐Ÿ“Geen items sal op versoek uitgehou word nie
๐Ÿ“Geen omruilings
๐Ÿ“Slegs op beskikbare voorraad in winkel

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 25/11/2021

Loka Vaaldriehoek se Black Friday Special hou aan tot Saterdag toe. Hou hierdie spasie dop vir lekker besparings ๐Ÿ‘€

โš˜Willa Truitjie: Was R400 Nou R250โš˜

FYNSKRIF:
๐Ÿ“Geen items sal op versoek uitgehou word nie
๐Ÿ“Geen omruilings
๐Ÿ“Slegs op beskikbare voorraad in winkel

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 25/11/2021

Loka Vaaldriehoek se Black Friday Special hou aan tot Saterdag toe. Hou hierdie spasie dop vir lekker besparings ๐Ÿ‘€

โš˜Blou en Groen Olga Empire: Was R450 Nou R250โš˜

FYNSKRIF:
๐Ÿ“Geen items sal op versoek uitgehou word nie
๐Ÿ“Geen omruilings
๐Ÿ“Slegs op beskikbare voorraad in winkel

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 25/11/2021

Loka Vaaldriehoek se Black Friday Special hou aan tot Saterdag toe. Hou hierdie spasie dop vir lekker besparings ๐Ÿ‘€

โš˜Funky Frieda's: Was R400 Nou R350โš˜

FYNSKRIF:
๐Ÿ“Geen items sal op versoek uitgehou word nie
๐Ÿ“Geen omruilings nie
๐Ÿ“Slegs op beskikbare voorraad in winkel

24/11/2021

2 Sussies, 2 outfits, 1 winkel...dieselfde en tog so verskillend. Carin Fourie hulle lyk SO pretty ๐ŸŒป๐ŸŒป๐ŸŒป
#lokavaaldriehoek

2 Sussies, 2 outfits, 1 winkel...dieselfde en tog so verskillend. Carin Fourie hulle lyk SO pretty ๐ŸŒป๐ŸŒป๐ŸŒป
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 23/11/2021

Ek MOET hierdie deel: Inรฉ was ge-LOKA tot aan die einde vam haar swangerskap.....รฉn daarnรก. Inรฉ, baie geluk met Gianรฉ Ava se geboorte. Mag sy vir julle nรฉt vreugde bring. Sy is die jongste blommetjie in ons Loka blommetuin ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 22/11/2021

As koue weer skielik sy kop uitsteek, dan keer jy terug na Glenda....en wat is nou lekkerder as om 'op te match' met mamma...PRICELESS
Leandri, julle 2tjies is net te oulik ๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek
#mommyandme

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 19/11/2021

๐Ÿ“ฃ๐Ÿ“ฃFor ONE WEEK and one week ONLY ๐Ÿ“ฃ๐Ÿ“ฃ

Vir die volgende week gaan sekere uitgesoekte items by Loka Vaaldriehoek op uitverkoping wees. Ons begin vandag met die eerste item: die pragtige 2-in-1 Nikki top. Was R390 Nou R290. Beskikbaar in S-XL. Stuur vir my 'n Whatsapp by 082 0525 770 om kleure te bevestig.
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 19/11/2021

Einde November gaan hierdie pragtige Drawstrings met 'n twist ons winkels tref! Laat weet gerus solank watter kleure en grootte jy soek. Do not snooze.....๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek

18/11/2021

Ietsie om na uit te sien! En ek Wร‰ร‰T die kleure gaan asemrowend mooi wees ๐ŸŒธ

Ons kannie dat Molly al die aandag kry!!!

Daarom het ons nuwe drawstrings ook nou โ€˜n ๐“‰๐“Œ๐’พ๐“ˆ๐“‰ by!!!

Ons fabriek is in volle swang met die mooiste kleure drawstrings wat binnekort in jou kas gaan hang!!!!

Love LOKA vir altyd!!!

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 18/11/2021

Pragtige Mousepads en Blikbekers nou in voorraad by Loka Vaaldriehoek. Ideale kersgeskenk-idees. Elke item het sy eie, unieke motivering op๐ŸŒธ

Mousepads R60๐ŸŒธ
Blikbekers R100๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 15/11/2021

Loka Vaaldriehoek....vir al die nuutste mooi-moois en nog 'n bietjie mรฉรฉr ๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek
#lokawilekdra
#lokaliefde

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 11/11/2021

Marelize De Jager, dis altyd 'n voorreg en lekkerte om jou te help. En dan lyk jy ook ALTYD mooi in ALLES!
#lokavaaldriehoek
#lokawilekdra

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 08/11/2021

Gelukkige kliรซnte wat hulle LOKA klere LOVE โค
Tanja en Sumadi, julle is beautiful in julle Loka!
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 04/11/2021

Loka Vaaldriehoek...jou 1-stop winkel vir al die mooiste LOKA klere, asook skoene, handsakke, bellies, 'n lekkerruik-bederfie en nog vele meer. Geleรซ in Chopinstraat, SW 5 Vanderbijlpark. Kom maak 'n draai, dis 'n voel-goed ervaring ๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek
#ipanema
#originalmagpie
#lief
#kleinbederf
#zacaro

29/10/2021

Molly het uiteindelik gearriveer! En dit was SO die wag die moeite werd! Beskikbaar in al die groottes en kleure...R320 ๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek

Molly het uiteindelik gearriveer! En dit was SO die wag die moeite werd! Beskikbaar in al die groottes en kleure...R320 ๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 28/10/2021

Al die cute Blommies in Loka Vaaldriehoek se blommetuin is genoeg om enige dag op te kikker. As jy haar sien, wil jy haar net druk! Jennie van der Merwe....dit is nou wat ek noem cuteness overload!
#lokavaaldriehoek
#blommies
#mommyandme

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 27/10/2021

Aan al my dierbare kliรซnte :

Ek wag NOGSTEEDS vir Molly โฑโฑโฑ
Want die koerier kan nie so vinnig hol nie๐Ÿข๐Ÿข
So ek laat weet sodra ek het vir Molly ๐Ÿ‘š๐Ÿ‘š๐Ÿ‘š
Want dan gaan ons lekker kan opdollie ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ’ƒ
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 25/10/2021

Teagan Venter, jy is 'n PRAGTIGE mens en lyk so besonders mooi in jou bodysuit toppies๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek
#lokawilekdra

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 25/10/2021

Mamma en haar Blommie....is SO cute. Lize-Mari, julle lyk te pragtig. Loka het rรฉgtig iets vir almal ๐ŸŒธโค๐ŸŒธโค
#lokavaaldriehoek
#mommyandme

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 21/10/2021

Loka Vaaldriehoek lief Elzaan ๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 21/10/2021

Nuwe Ipanemas en vellies in voorraad by Loka Vaaldriehoek ๐ŸŒน
Ipanemas: R390-R410
Vellies nr 5: R650
#lokavaaldriehoek
#ipanema
#lokavellies

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 20/10/2021

Wanneer kliรซnte mooi VOEL รฉn LYK is dit vir my die lekkerste lekker. Melissa, jy lyk pragtig in jou Frieda en mesh toppie ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ
#funkyfrieda
#meshdrawstring
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 18/10/2021

Dolly en Elzaan toppies nou beskikbaar by Loka Vaaldriehoek ๐ŸŒน๐ŸŒธ๐ŸŒน๐ŸŒธ
Dolly toppies R350 ๐ŸŒน
Elzaan toppies R350-R380
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 12/10/2021

Funky Frieda is SEXY verby!!! Michelle Blignaut jy rock vir Frieda! Mrs Gauteng Finalist 2022 stamp of approval. Vat so ๐Ÿ‘Š
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 12/10/2021

So dikwels sรช ons Loka is van bababoud tot ouma-oud and everything in between...en hier is die bewyse. Inรฉ Van Deventer, jy lyk SO mooi....dwarsdeur haar swangerskap was sy ge-Loka. Dit is SO mooi, besonders en uiters spesiaal โค๐ŸŒธโค๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek

10/10/2021

Stellie, jy weet nรฉt hoe om ons Blomme se harte bly รฉn opgewonde te maak๐ŸŒท

Maar voor my week โ„ฌ๐“โ„ด๐“Š raak โ€ฆ.

Moet ek julle eers voorsmakie gee wat aan te broeie is by LOKA!

Moeilik om te kies watse kleur my โ„Š๐“Š๐“ƒ๐“ˆ๐“‰โ„ฏ๐“๐’พ๐“ƒโ„Š isโ€ฆ..

Maar dat die een van my gunsteling items is en nou nog die ๐’พ๐“‚๐“…๐“‡โ„ด๐“‹โ„ฏ๐’น weergawe ook is maak my hart net lekker voelโ€ฆโ€ฆ

Ontmoet vir Mollyโ€ฆโ€ฆen net soos haar naamgenoot toppie kan jy haar met 3 verskillende neklyne draโ€ฆ..

Mal VeRLief op Molly!!!!!

06/10/2021

Bestellings kan van vandag af by jou naaste agente geplaas word....vinnig spring, daar sal net 'n beperkte hoeveelheid beskikbaar wees!!!

Lielie babygrow
0/3 m -18/24m
R180.00

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 05/10/2021

When LOKA meets BON-BON...Loka-toppies is die perfekte pasmaats vir die pragtige bont broeke van Bon-Bon.
Drawstring toppie...R280
Willa truitjies...R400
Bon-Bon broeke...R650
#lokavaaldriehoek
#lokawilekdra
#bonbon

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 04/10/2021

Funky Frieda's te kies en te keur in al die kleure...R400 ๐ŸŒธ
#lokavaaldriehoek

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 03/10/2021

Altyd lekker om met my kliรซnte te spog!!! Janine & Ma**ca, julle lyk BEAUTIFUL! En dit is so spesiaal wanneer LOKA deel is van super kosbare 'photo-shoots' โค๐ŸŒนโค๐ŸŒนโค๐ŸŒน
#lokavaaldriehoek
#kosbarefamilie

Photos from Loka Vaaldriehoek's post 03/10/2021

His & hers...Stellie & Gerrie Vellies beskikbaar by Loka Vaaldriehoek ๐Ÿ‘ž๐ŸŒธ๐Ÿ‘ž๐ŸŒธ
Stellie: nr 5 en nr 9 @ R650
Gerrie: nr 11 @ R780
KWD belt: M @ R320
#lokavaaldriehoek

28/09/2021

In voorraad by Loka Vaaldriehoek ๐ŸŒน๐Ÿ‘–๐Ÿ‘š
Sabrina toppie R350
Protea skinny R650
#lokavaaldriehoek

As jy โ€˜n kop tot tone Loka Jeans dag het!!!

So super trots op diรฉ !!!

Loka Sabrina top @ R350
Loka Protea skinny @ R650
Loka Jeans beld @ R320
Loka Stellie Vellies @ R650

Als trots Suid-Afrikaans vervaardigโ€ฆ. So jy ondersteun nie net Loka en Loka Jeans nie maar so ook al die verskaffers en mensies wat hard werk agter die skerms!!!

www.lokaboutique.co.za

Videos (show all)

En hier is ons wenner!!!! ๐Ÿ’ฅ๐ŸŒˆ๐ŸŽŠ Baie geluk Antoinette BothaEN Ronel Greyling!!!

Category

Telephone

Address


70A, Chopin Street
Vanderbijlpark

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00
Other Design & Fashion in Vanderbijlpark (show all)
Grey Lemur Grey Lemur
S-383 Dubula Drive Sharpville
Vanderbijlpark, 1928

Grey Lemur is all a clothing brand that makes any outfit possible. Not being afraid

Bridal Elegance Plus Bridal Elegance Plus
46 Moffat Street
Vanderbijlpark, 1911

Dresses for the large feminine figure, who still want to feel like a princess

Bridal Elegance pre-owned Bridal Elegance pre-owned
46 Moffat Street
Vanderbijlpark, 1911

Here you can find or sell your pre loved dress. I can help you sell your dress by hiring it out