Die Oranje Fiets Padstal
DEKOR - Unieke Huis & Man Cave / Geskenke
EETGOED - Konfyte & Ingelegde Produkte; Nostalgiese "Honey

Heerlike VETKOEKE met Geurige Maalvleis @ R35

Kom probeer gerus ons Tuisgemaakte PASTEIE
Uiters vullend @ 210 gram elk
"Sausage Rolls; Pepper Steak; Steak & Kidney; Chicken & Mushroom, Pizza & Burger"

Die Mooiste VETKOEKE met Geurige Maalvleis @ R35
GROOT @ R40

BAIE DANKIE van uit 'n Dankbare Hart; aan al ons Kliënte vir julle getroue Ondersteuning!

Nuwe Advertensie Muur aan Pad se kant
R64 - Vertrou dit sal Klandisie Verhoog!

Ons BRAAI Woensdae & Vrydae
"RUMP" Sosaties met Geelvet @ R30
Sosatie Rolle / "Bullet's" @ R35
Boerewors Rolle met Gebraaide Uie in Plaasbotter @ R25

Kom probeer gerus ons Tuisgemaakte PASTEIE
PS: GEEN Gekoopte Deeg nie!
"Pepper Steak;
Sausage Rolls;
Steak & Kidney;
Pizza Pie;
Chicken & Mushroom;
Bacon, Spinach & Feta
Burger Pies

Heerlike Boerewors Rolle @ R25 elk

Photos from Die Oranje Fiets Padstal's post

Photos from Die Oranje Fiets Padstal's post

HEERLIKE JAFFELS met Geurige Maalvleis @ R25

Kom loer gerus van naderby........

Heerlike VETKOEKE met Geurige Maalvleis @ R35 elk

Heerlike JAFFELS met Geurige Maalvleis

GROOT & Klein "Cremora - & Melkterte"
Kom probeer gerus!

Kom loer gerus na ons "NUWE" Voorkoms in Winkel

Ons BRAAI elke Woensdag & Vrydag
Heerlike "RUMP" Sosaties & Boerewors
Kom proe gerus

Kom besoek ons gerus vir Spesiale Appeltert, Melktert, Dadel - & Kondensmelk Balletjies
"Ingevoer" van Bothaville

Ons wil eerstens Alle DANK & EER gee aan ABBA VADER wat ALLES moontlik maak
Ons wil ook van die geleentheid gebruik maak om al ons getroue Kliënte te bedank vir julle getroue ondersteuning
PS: "Cheers" op die volgende 6 Maande

Kom probeer gerus ons Tuisgemaakte PASTEIE!
Tot die deeg word self gemaak met kosbare Tyd & Baie Liefde!
Hoender & Mushroom, "Sausage Rolls", Pepper Steak, Pizza Pie & Burger Pie

Heerlike VETKOEKE met Geurige Maalvleis

Photos from Die Oranje Fiets Padstal's post

Heerlike JAFFELS met Geurige Maalvleis @ R25 elk

1,5 KG & 1 LITER SUIWER HEUNING @ R180

Ongelooflike LEKKER "Broccoli & Peppadew Quiches" gemaak met Moeder Liefde

FANTASTIESE Hoender & Peppadew Quiches
@ R30
Gebak met Moeder Rika Liefde ❤

BOEREWORS ROLLE met Gebraaide Uie in Plaasbotter @ R25 elk

Tannie Joey se Tradisionele STROOPSOET KOEKSISTERS @ R50 per Dosyn
'n Moet Probeer!

Vars Gebakte Vetkoeke met Geurige Kerrie Maalvleis @ R25 elk Beskikbaar vandag!

Ons is Baie Opgewonde!
Plaas Verwekte Hoender Produkte van "AFFI PLAAS" beskikbaar by Ons!
*Geen Antibiotika
*Geen Soutwater
*Geen Hormone
"Uitstaande produk net Bekostigbaar"

Ons Verwelkom 'n Nuwe Verskaffer van Tuis Gebakte Beskuit & Koekies
Groot Verskeidenheid Geure, alreeds Baie Gewild!

"MAMA BETTY" Soet Vrugte Kerriesous nou Beskikbaar by ONS!

Vars Gebakte JAFFELS met Geurige Kerrie Maalvleis
Gebak met Moeder Liefde
WhatsApp 076 953 7803 vir Bestellings

PLANKIE STEAK Knoffelsous
250 ml & 500 ml Beskikbaar by ONS!

Ons Verwelkom 'n Nuwe Tuisgebakte "BESKUIT" Verskaffer!
Kom probeer gerus!

Wortel Muffins met Roomkaas @ R12 elk
Slegs beskikbaar op Bestelling: 076 953 7803

Room & Karamel Rolkoek @ R115 elk
Slegs beskikbaar op Bestelling 076 953 7803

Heerlike "JAFFELS" gemaak met Moeder Rika se Liefde ❤
WhatsApp 076 953 7803 vir Bestellings

"KLEIN - Bederf Produkte" Beskikbaar by ONS; kom loer gerus!

Vars Gebakte Vetkoeke met Kerrie Maalvleis beskikbaar !
WhatsApp 076 953 7803 om te Bestel