Auto Armor Springbok
Auto detailing, car wash and valet.

Body dent repairs.
076 406 8951
079 913 5353

Window tinting special.
Smash & grab
Cars: R1500.00
Bakkie SC: R900.00 no canopy
Bakkie DC: R1200.00 no canopy
Canopy: R750.00
076 406 8951
079 913 5353
Ons wil graag almal bedank vir julle ondersteuning sover Ons waardeer en julle is "Awesome" kliente

BMW e 90 interior hydro dipped in saloon film with red candy.
To personolize yor car, contact 076 406 8951 / 079 913 5353.

Hydrodip
076 406 8951

Is jou voertuig se binne panele nie meer so mooi nie of is die verf geskraap of afgeskuur, bring dit vir ons om weer op te knap of sommer heeltemaal te verander.
076 406 8951
0799135353
Ons is weer terug en beskikbaar vir dienste Sluit alles in wat jou car mooimaak betref Kom vra vir specials Dankie Ure 8h00 tot 500 Saterdae 8h00 tot 1h00 Cell 0799135353 of 0764068951

Dent repair and respray.
0764068951/0799135353

Dankie Damian en Gavain vir julle ondersteuning en dat julle ons vertrou om julle motors op hulle beste te laat lyk.
Aan al ons kliente se ondersteuning wil ons baie dankie se. Met julle ondersteuning en God se leiding is alles moontlik.

Hydro dip carbon fibre rims.
0764068951 / 079 913 5353

Hydro dip. Golf 7 spieel covers en carburators.
Auto Armor Springbok. 076 406 8951 / 079 913 5353.
Kom besoek ons gerus.

Ons kan enige iets hydro dip van motor onderdele, vuurwapens, huishoudelike items, spesiale ontwerpe vir funksies en troues, om die waarheid te se, enige iets waaraan jy kan d**k.
Bring dit vir ons en ons sal jou help.
076 406 8951

Bring jou geweer kolf en ander onderdele en kies jou ontwerp.
Ons kan +- 200 verskillende patrone hydro dip.
Skakel vir meer inligting 0764068951 of besoek ons gerus.

Golf 6 GTI. Dash trim verander van swart en silver na carbon fibre met candy rooi inlas.
076 406 8951

Hydro dipping is nie net vir motor onderdele nie.
Skakel of besoek ons gerus.
076 406 8951

Nissan Navara interior. Van silver verander na Wallnut.
Hydro dip. 076 4068951

Polo engine cover klaar en afgelewer.
Carbon Hydro dip met rooi candy.
Bring jou vaal en vervelige onderdele en ons sal dit weer lewe gee.
076 406 8951

Personalize your car.
Call: 076 406 8951 or visit us at 83 voortrekker st. Springbok
Hydro dip anything from car interior, rims to flower pots.

Hydro dip kan op enige 3d voorwerp gedoen word.
Motor binne, buite, enjin onderdele, geweer kolwe en onderdele, huis ware(glase, bekers, toilet en kombuis fittings ,ens)en enige iets wat jy wil mooi maak. Daar is honderde patrone om van te kies.
Kom maak n draai by Auto Armor en kom kies jou ontwerp en ons laat dit gebeur.
076 406 8951

HYDRO DIP
Honderde patrone om van te kies. Van die binne kant tot buitekant van jou voertuig, binne die huis, kantoor ens. Enige iets wat jy aan kan d**k.
BRING EN ONS DIP DIT.
076 406 8951

Motor was vanaf R100.00
Valet vanaf R450.00
Smash and grab vanaf R950.00
Kan ook help met klein duike en verfwerk, buff en polish en meer.
076 406 8951 / 079 913 5353

Auto armor ondersteun motorsport in Springbok.
Ons wil graag alle deelnemers aan die ovaalbaan renne uitnooi om hulle ren motors te bring vir n gratis skoonspuit na die resies. Maandag vanaf 7.30.
Johan 076 406 8951
Elsa 079 913 5353

1957 MGA rebuild.
076 406 8951


Headlight restoration special.
R250.00
076 406 8951 / 079 913 5353

O76 406 8951 / 079 913 5353


Voorspoedige Nuwejaar aan almal. Baie dankie vir elkeen se ondersteuning. Met julle ondersteuning en God se hulp is sukses altyd moontlik. Mag gesondheid en voorspoed hand aan hand met julle stap die Nuwejaar in.

Car wash / valet / detail.
076 406 8951 / 079 913 5353

Ons is oop vandag Ure vanaf 8h00 tot 5h00 Kom maak gerus n draai vir n skoon voertuig

Moenie wag vir jou car wash Ons is oop tot 5h00 vandag Cell 0764068951 Auto Amor

Ons is oop op 16/12/2021

Scratch and dent repair now done at Auto Armour Springbok. 076 406 8951 or visit us at 83 Voortrekker road Springbok. 0764068951

SPECIAL!!! Free car wash and vacuum with every Headlight restoration Valid from 25/11/2021 till 30/11/2021 Contact Johan 0764068951 or Elsa 0799135353
Videos (show all)
Telephone
Website
Opening Hours
Monday | 08:00 - 17:00 |
Tuesday | 08:00 - 17:00 |
Wednesday | 08:00 - 17:00 |
Thursday | 08:00 - 17:00 |
Friday | 08:00 - 17:00 |
Saturday | 09:00 - 13:00 |