Braaihout en Braai benodighede/
Braaiwood and braai accessories
Operating as usual
Mooi droeë sekelbos in voorraad!!!
Perfek vir hierdie koue aande.
Prys per sak-R20
Koop 50 en meer vir R18 per sak.
!!! Slegs terwyl voorraad hou !!!
111 van der Bijl straat, Thabazimbi (reg oorkant Thaba Park se hoof hek)
Nuwe voorraad ingekry!!
🔥Sekelbos
🔥Knoppiesdoorn
🔥Braaibox Mix
🔥Koeldranke
🔥Ys en Braai benodighede
Kom maak ń draai en vul jou voorraad op!!! Die winter is hier.
111 Van der Bijl straat (Reg oorkant Thaba Park se hoof hek)
Thabazimbi
Dié naweek is Moedersdag....
Kom bederf die vrou of ma in jou lewe met mooi hout borde!!!
Sekelbos en Braaibox Mix in voorraad!!!
ONS is OOP tot 14:00
Braai handskoene @R225 per paar
Potjie starter @R40
Fire starer @R25
Sekelbos, Snuifpeul en Braaibox Mix @R20 per sakkie
Kom maak ń draai!!!
111 van der Bijl straat
Thabazimbi, Limpopo
27.04.2022
Vanaf 08:00-14:00
27.04.2022
Vanaf 08:00-14:00
111 van der Bijl straat
Thabazimbi
(reg oorkant Thaba Park se hek)
BESIGHEIDSURE
Maandae : GESLUIT
Dinsdae-Vrydae : 08:00-17:30
Saterdae : 08:00-14:00
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Ons kan ALTYD braai!!!
LKS braai benodighede beskikbaar
SEKELBOS weer in voorraad!!!
Kom kry joune vir die naweek!!!
Ons het lekker droeë Braaibox mix ingekry.
R20 per sakkie
Ons is gesluit vanaf 15-18April2022
Kom kry jou braai hout vandag vir die Paas naweek!!!
Lekker voorraad ingekry!!
Sekelbos, Snuifpeul en Knoppiesdooring.
Alles sakkies is R20 per sakkie
Kom kry joune vir dir naweek!!
Lekker sekelbos ingekry by die Braaibox
Kom kry joune vir die naweek!!!
111 Van der Bijl straat
Kom maak gerus n draai by Die BraaiBox vir lekker droeë braaihout, net vir daai lekker braaivleis vuurtjie en bosveld geselligheid.
Saterdag...
Kom kry jou braaihout, ys , alle braai benodighede.
Oop tot 14:00
Lekker Braaihout by Die BraaiBox
Kom maak n draai by Die BraaiBox en kom kry jou braai benodighede vir Saterdag. Van Blits, hout tot ys en Coke.
Maak gerus n draai. Lekker BRAAI!!!!
Kom kyk gerus vir n sny plank, kaas bordjie, pizza bord of n butchers block.
Maak n draai by Die BraaiBox
DIS BAIE OULIK
Vir die braaier in die huis (Ideale geskenk)
Beperkte voorraad
R225 per paar!!
Swarthak braai hout by die Braaibox!!
DIS NAWEEK!!!!!!!
Kom kry jou DROEË sekelbos en snuifpeul by Die BraaiBox nuwe voorraad ingekry.
Saterdag braai saam met vriende of familie. Maak seker jy kry jou DROEË BRAAIHOUT EN BRAAIBENODIGHEDE by Die BraaiBox vandag.
LEKKER NAWEEK
SHOUT-OUT to William!!!
Baie geluk met jou verjaarsdag vandag!!
Dankie vir al jou harde werk by Die BraaiBox
Offcutss beskikbaar by Die BraaiBox teen R70 per sak.
DROEË SEKELBOS BRAAIHOUT NOU BESKIKBAAR BY BraaiBox
Slegs R20 per sakkie
Braai hout en jou braai benodighede. Stop gerus by Die BraaiBox vir jou braai gerief.
Lekker Droeë braaihout beskikbaar by Die Braaibox.
SEKELBOS, SNUIFPEUL EN BRAAIBOX MIX @ R20 per sakkie.
Maak gerus n draai by die braaibox en kom kry jou braai benodighede. Ons het ook weer lekker sekelbos ingekry.
Woensdag aand braai met Plankiesteak sous!!
Oujaar by die Braaibox!!!
OOP tot 15:00nm
🔥Droeë Braai hout (Braaibox Mix)
🧊Ys
Ons het datums en tye bietjie aangepas!!
Kom maak gerus ń draai.
Lekker by Die Braaibox
👉Droeë Braaihout
👉Ys
👉Blits
👉Roosters
👉Boerepompie
👉Lekkerste souse en spices
📍111 van der Bijl straat, Thabazimbi(reg oorkant Thaba Park se hek)
Na THABA se mildelike reën gister is ons OOP en het kurkdroeë sakkies braaihout.
Kom besoek ons gerus en maak jou rak vol hout vir die naweek se partytjie!!
Kom loer gerus in...
OOP TOT 14:00
Ons tye vir die fees seisoen!!!
Monday | 09:00 - 18:00 |
Tuesday | 09:00 - 18:00 |
Wednesday | 09:00 - 18:00 |
Thursday | 09:00 - 18:00 |
Friday | 09:00 - 18:00 |
Saturday | 08:00 - 15:00 |
Daar's 'n tyd en plek vir alles... Maar preuts wees in die slaapkamer - is nie die regte plek of tyd nie! Kontak Anti-Preuts vir jou speelgoed en slaapkamer benodighede om jou huwelik of verhouding tot nuwe mates te vat.
Our purpose is to provide a variety of quality products at best prices; and continuously offering pe
BIMBO™ is the local clothing brand,based on evolving streetwear culture let's all drip and be nice with BIMBO
Pondok is nie net 'n plek nie...dis 'n belewenis! Kom herlaai jou batterye, kom kry inspirasie, kom breek 'n bietjie weg. Ons is JOU happy plek!
Hardware, grocery,liquour, take away, butchery,bar and filling station